OctafieldOCTAFIELD
PodsRaakvat Rugby

VRK in die Laaste Pylvak - En dis UITEINDELIK weer tyd vir Springbokrugby!

S1 · EP527:271mo ago

In hierdie episode van Raakvat Rugby bespreek MW Welman en Arrie Hougaard die Bulle se kans om die URC eindstryd teen Leinster te wen. Hulle kyk ook uit na die begin van die Springbok seisoen, wat hierdie Saterdag van stapel gestuur word.

BullsSpringboksLeinsterURC
Lees Transkripsie· 5.8k words

This is the Rock, Fight, Rugby Podcast. Baie groot, waar die land agter die bille moet staan, so dit is een groot finaal, so lekker waaruit, so vrijdag graakby, zaterdag graakby, groen graakby dan, ek dink hulle die pokkeskul nie soos 14 keer, as hulle daar finaal ook skil van een nasie tipe beker gaan in November, so 13 verseker, miskien 14, maar baie graakby wat te pad is, die eerste een keer is zaterdag. Ja, ek wil net sê, as Afrika weer verenig, ek dink, Afrika moet vrijdagavond verenig agter die bille, al is kreen in die vriendbille nie, laat ons net slag hier die kompetisie weer kan wen, en hier die slag weer put kan druk, ek sal hom so lekker kry as ons Bulle kan wen, en natuurlik vir Jan Akkerman om sy eerste seisoen na, die droevige begin wat hy gehad het, om die dinge so om te draai, om vir die derde keer agtereenvolgens sy span in die, dat die bille derde keer agtereenvolgens in die eindstrijd speel, die vierde uit vyf keer, weet, kan nie altyd, wat sê die Engels, forever a bride's mate, never a bride, nou tyd vir die bille om die slag oor die keer die bruid te wees, en hy het die tot ervat, en ek dink hulle kan, wat dink jy? Ja, ja, verseker kan ons, dit is nou weer een jaar verder en ek dink almal het geleer as baie van die spelers as ander africhters en ander stemme in die kleedkamer, maar ek dink baie van die spelers het laas jaar gehervaard en die vorige jaar ook, en ek en jy spot baie keer of praat ons oor die wet van gemiddelde, so ek voel gemaklik dat die wet van gemiddelde nou redelijk in die Bulle se guns moet begin wees met alle eindstryd, en dit wil amper sê dat geen waarborg, maar hoe meer jy van die speel, hoe nader kom jy om te wen, jy raad meer gewoon die spelers is verseker ervare om daarin te speel, maar dit is moeilik om weg te speel. Ek dink ook Leinster is 'n bietjie ontwricht, ek dink hulle gaan by Kruik Park speel, nee ek dink hulle speel nie by Abewa waar hulle Tennis Thomas gespeel het nie, so dit is ook 'n bietjie van 'n evens ontwricht en is nie wel 'n vreemde plek nie, maar dit is so 'n bietjie van 'n ander kleedkamer wat hulle ervaar as die vorige van die semifinaal ten minste, maar ek dink die groot bondgenoot vir die Bulle, MW, is dat hulle het redelijk goed daarvan afgekom deur die seisoen in terme van beserings, wat anders is, is baie van die ander spanne en van springbokspelers.

So as jy kyk hoeveel springbokspelers beserings en wat by die Stormers ook later in die seisoen begin gebeur het, en by die Sharks en by die Leeus, is die Bulle het solidies reg in terme van die kondisionering of hoe hulle die wedstryde benader of, weet nie of dit nou soms maar net so 'n bietjie gelukkig is nie, maar ek dink dit is meer aandag gegee aan die regte dinge waarskynlik. So wat ek wil weer sê is hulle 'n gesonde span, hulle kan kies uit hulle eerste keuse spelers, en dit is 'n span wat vir Leinster in die oog kan kyk, so dit is lekker vir uitsig in terme van soveel Ierland internasionale spelers, al so oblek ook, en dan klomp spermokke in die Bulle span, so dit is 'n baie groot, dit is, ek dink hulle sy leiswerk gedoen het, sy ook gekyk het waar die Stormers gedoen het in die semifinaal, en ander spanne ook waar Leinster miskien so 'n bietjie swaar gekry het, so dit is 'n heerlike vooruitzicht, en vrijdagavond is niks beter om in naweek so te begin, maar ek stem saam met jou, Suid-Afrika moet weer enig en almal skree, kom ons skree vir die Bulle en kry Suid-Afrikaanse wenner weer. Interessante epos wat die VRK uitgestuur het, en hulle moes natuurlik ook uitstuur, want hulle het ligte 'n tikvalkie gemaak daar, dit is wel interessant vir my gewees, almal maak foute mense, almal maak foute manne, wat hulle gesê het, hulle leens dit die beste rekord van enige Ierse span teen Suid-Afrikaanse spanne, hulle 15 uit 26 gewen, is 'n wenpersentasie van 57, 57, 58%, is ook die enigste Ierse span bo 55%, maar hier is die interessante ding, die Bulle het die beste Suid-Afrikaanse rekord teen Ierse spanne en hulle het 15 uit 24 gewen, 63% is ook die enigste Suid-Afrikaanse span wat bo 50% gewen het teen Ierse op posisie, en hier is die waar interessante ding, die 2026 finaal bring die 4K's, die 2 sterkste wegspelers in die Leinster is die beste en die Bulle ook, elke van hulle het meer as 50% van hulle wegwedstryde gewen hierdie seisoen, so die Bulle staan in kans dat T. Klaaswek gewen teen Klaasgaard in Skotland, dat ek nou nie in Skotland staan nie, maar die feit van die saak is, die Bulle weet hoe om weg te wen, en hy het 2 uit die 3 kere wat Althien Leinster in die uitkoppenset gespeel het, gewen, 2 uit 2 semifinaal en T. Klaaswek verloor in die finaal, maar hy weet hoe om vir Leinster te klop.

Ja, hy weet hoe om vir Leinster te klop, en ek dink die 1 wen wat nou naaste aan ons gebeur is, daar 25-20, dink ek, op los is, die laasjaarse finaalse telling, dink ek, 2007, ja, dit was 'n groot telling, maar ek dink hier, dit gaan weer die selfde wees, en ek dink, is daar 'n stiek wat mens moet motiveer, wat mens in ag moet neem, want dit is, en nie almal wat dit regkry om so baie Ierse spanne te klop nie, die Ierse spanne, mens onderskat dit, en ons vergeet van Connacht en van Munster en Ulster en allerlei spanne, dit is almal baie sterk spanne, en Ierland het vier baie sterk spanne in die kompetisie, so daar, die Bulle, die Bulle het goed getoer op die afgelope tyd, ek dink, voor alle naweke, daar was nou teen Edinburgh en die spanne ook, ek dink Ulster was ook een van die, die twee belangrike wegwenne wat hulle gehad het, ek weet nie wat Ulster was, nou ek weet, Edinburgh was verseker een van hulle, so dit is net so voor hulle teruggekom het en toe in Pretoria, julle paar wenne gekry het agter mekaar, maar die, so ja, jy moet dit ervaar het, jy moet weet wat dit vat om weg te wen, en die Bulle het dit reggekry, ek dink ook op die ou end, die africhtingspan moet ook klop op die skouer kry, en weet, baie van dit wat op die veld gebeur is, is ontledings, die manier wat jy afrig, wie spelers reg in die regterrichting kry en so voort, so dat jy kry die indruk van, so ons van die afstand, jy is 'n bietjie nader aan die africhtingspan of nader aan die Bulle span, maar sal so van die kleedkamers en daar in die gange, en dit is 'n gelukkige groep, as mens dit so kyk, so ek dink, dit is gevestig, die africhters kom goed oor die weg met mekaar, en ek dink, hulle trek in die selwe rigting, maar dan sê die ander ding, die spelers moet en uitvoer op die veld, so ek dink dat hulle kry reg, ek dink as inkoop in die spelpatroon, so as al baie huiswerk gedoen gewees, het oospelen ons vrijdag want jy wil op jou stempel aftrek, baie keer kan jy te negatief wees jy wil net reaktief wees, jy wil net hoe maak jy as Leinster A, B en C doen, jy wil eerder hê, wat gaan Leinster met my maak as ek A, B en C doen, so jy moet nie op, jy moet eintlik eerste jou druk uitoefen en jou spelpatroon probeer afdoen, maar een ding wat van Leinster, as ons daaroor vinnig kan praat, is dat almal praat van hulle is van wat vinnig begin en hulle vinnig punte aanteken en vinnig voor is, en Dopsen het ook daaroor gepraat en die vrees het daaroor, hulle is vinnig 10 punte of 13 punte voor, so hooplik kan die Bulle dit keer. Ja, ek het juis vrijdag die voorraad gehad, en vir Gronje te gaan voorstel, daar almal op Jan Akkerman en Eritlom, en ek moet sê, jy ons lyk skerp, alles lyk goed, weet hulle, hy het ook gesê na die tyd, hulle het so 'n bietjie van skrik gehad daar in die oefening, want hulle het natuurlik 'n harde sessie gewees, ook in die enige sessie van die week gewees, en maar almal is deurgekom, alles lyk goed, maar kon sien, dit is nie die gewone juwiale, juwial bedoel ek, dit nie, hy is nie die ou wat nou grapkas is of iets nie, maar hy is die baie meer ontspannen ou, maar hy was 'n bietjie weer gespanne gewees vrijdag, kon sien, weet, dat sy kop is al klaar in Ierland, en ons donderdag daar was, met die perskonferensie, het hy ook gesê, weet, na die tyd, weet, hy is nou al moeg gaan voor om elke keer in die eindstryd te kom en dit nie te maak, en hy het daar twee keer in die lose het nie reggekry, en met laas het hy in die laaste sekonde verloor met 'n vervyfskop, anders het hy die wedstryd gewen, het die kampioenskap gewen, het die challenge cup nogal, ek het nie eens geweet nie, want dit is nogal hoë, hoë lof daar, en natuurlik in Japan het 'n paar keer gebeur, hy is nou moeg gaan voor, hy wil 'n slag wen, en ek dink met Niel de Bruin aan sy kant, ek het weer gekyk vrijdag, hoe goed Niel de Bruin dinge te beheer daar, en ja, ek dink hy sê, hy is die man in die pan. Ja, ek dink baie keer, enweer, as mens so kyk, jy is deur 'n finale wat jy nie gewend het nie, dan is dit nie 'n verloor oomlik nie, as mens so kan stel, weet, baie keer is dit goed om dit deur te gaan, is jy lekker op die oomlik nie, maar, dink, jy verstaan die oomlik, jy verstaan wat in 'n finale gebeur, jy verstaan die voorbereiding, die prosesse, jy leer uit dinge wat jy anders wou doen, weet, baie keer het jy eers nou na die eindstryd en jy vlieg terug op die vliegtuig, of wat ook al, of jy kan 'n bietjie dink, wat kan mens anders gedoen het, so ek dink, Johan Akkerman het die ervaring van om in die finale te wees, is nie verloor nie, so ek dink dat dit al baie, dit is belangrik dat jy die grootwesens sien en ervaar, sy spelers het dit gesien en ervaar, so, dit is baie, ek het die geestelike oogpunt praat, dit is baie keer, as jy nou het seergemaak het en jy het stikkend geval, daar is 'n roofje in het afgevallen, sê, dit is blessings en scars, nou baie keer is daar 'n eina, maar dit is nie alles sleg nie, wees, dat betek hier blessings ook en die goed wat jy deurgegaan het en jy leer daaruit, so ek dink, ook die geestelike oogpunt sal dit vir Johan Akkerman waarskynlik ook so wees, maar op die ou end, jy moet nou reg wees vir vrijdaghand, wat ek glo hulle is, so strategies, jy moet nou jou taktiek moet reg wees, hoe wil jy speel, die spelers, die afrigting, die klein detail en so voort, so is ek loom goed wat by mekaar kom, maar ek dink die Bulle is, die proses lyk so goed as wat dit kan, in terme van, spelers is beskikbaar, hulle het tyd gehad om bietjie skeet reg te maak, natuurlik Ierlandse spelers ook, maar strategies, hulle het genoeg tyd gehad om te kyk hoe hulle speel, so ek dink hulle kan al kyk, vorige wees, dat dit is altyd goed om te kyk wanneer Leinster onder druk was en wanneer hulle gesukkel het om punte aan te teken, so ek dink, miskien ook daar semifinal, kyk die Stormers, is daar ook 'n les of twee wat mens raak kan kyk, dit gaan nie net oor stevige verdediging nie, maar die Stormers het alle manier probeer om die struktuur weg te hou, gesê, ok, gee hulle skrums, gee hulle lynstaan en ons verdedig van daar af en ons kan hulle uithou, so dit is nie altyd so maklik nie, daar was 'n paar genade oomlik op die doeling gewees vir die Stormers wat ander daar drees, maar dit is een van die komponente waar die Bulle waarskynlik raak gesny en geset, maar sy het op die kans dat ek weer nie vermoed om te sê, kom ons trek julle so in die donker areas in, ons trek julle in die trenches amper in ons speel van die vaste fasette af en kyk hoeveel ons kan klop, maar ek dink dit is ook belangrik dat die Bulle moet sê, dit is hoe ons wil speel en dit afdoen op die eerste span, jy wil nie reaktief speel nie, so ek het vroeër gesê nie, ek dink jy moet weet hoe wil jy speel, dit begin toepas en druk sit op hulle, dat hulle bietjie die druk ook ervaar. Ja, ek dink dit is 'n goeie punt, ek het juis vrijdag so met die manne daar gepraat en ek het dit weer die draad opgetel van wat die plan was in die eerste semifinaal teen Leinster, en dat ek vir Johnny Sexton getik het daar, en wanneer ons Marshall kon sê en Elric het boer omgehaard loop, letterlik, 'n paar keer en toe begin hy weggehaard loop, en dan natuurlik Sam Prendergast of Sam Prendergaps, as 'n paar van ons vriende omnoem, hy hou nie daarvan om te dyk nie, so ek vermoed, as hy nou gaan speel natuurlik, maar ek vermoed dat hy of selfs Harry Burns, sy het die alternatief gaan dat die heftie vertyking wees daar en sy het Jamison Keeps in Park die wedstryd uitkanaal, want die helft pad gewone, dis my gevoel as jy daar is nommer 9 kan vat en Emmerich Papier, die vorm is al skrimsgaal, kom dat jy my vraag Jamison Keeps in Park, dis iets om jou lip vooraf te lak. Ja, ek stem saam en een ding wat Papier moet doen is, hy moet die vraag vraag om die losgemal en my moet ons eerlik hou, dat hy verderig is met die eerlik hou en hy kry dit reg, en dis wat voor die pre-hook en die ou altyd gedoen het, klink nie soos die ou, maar dit is wat hy en Joost van de Westhuizen gedoen het, is dat, dis nie net 'n skakel gewees nie, en jy het geweet dat jy moet omdop hou, en Papier het hy vermoed, omdat hy vinnig is nog speel, en jy moet kyk of daar geleentheid is, en ek dink dis wat Gibson Park ook gedoen het, as hy speel ook uit oomlikke, maar hy doen dit meestal wanneer hy goeie voorvoetbal kry, en dis waar die Bulle van hulle kan keer, met goeie verdediging hou hulle weg, dat hulle heeltyd eintlik so half defensief moet speel en meer moet skop waarskynlik, maar daar gaan waarskynlik al die kante gaan aan die beginsel daar redelijk takties maar geskop word waarskynlik maar probeer die loskakel onder druk sit, die belangrike ding net is, is maar kaarte, ek wil nie te vinnig daarop gaan nie, ons kan nog gaan die opbou van die naweek ook daarop praat, maar ek dink die statistieke wat van die Stormerskant afgekomen, die is 17 geel kaarte, dink ek, in die seisoen en daar was ook 2 na die semifinaal en 'n hele paar ander belangrike wedstryde, so hulle het klomp kaarte afgekry, het weer die gevaar gesien, en ek dink, as ek gehoor wat in die kleedkamer gesê is, het Dobson blijkbaar vir die res uit ook gesê, word hy so, bly 15 man op die veld, as ons hierdie geheimel bed met ons, seker maak, het ons 15 op die veld bly, en dit was ook weer ouens so 'n uitdaging, maar ek dink, dit is vir al die kante, weet Leinster, kan ook nie bekostig, dat daar kaarte is, en ouens afgesteer word nie, maar dit is 'n groot effek op spel, op die stadium, en dit maak ongelukkig baie keer die verskil, dit het 'n verskil gemaak met die Stormers wedstryd ook in die einde, so bly op die veld en maak seker dat jou aggressie of ek noem dit maar aggressie of jou fisiese speel reg kan analiseer en net die perke bly, want die is daar as almal in die Engelse praat van trigger happy, dit voel vir my dat die TMO's en skuistrechters raak, 'n bietjie trigger happy ook as die ding so 'n bietjie 50-50 raak, dan gaan die teen jou, mens moet voorzichtig daarvoor wees, al die besoeken en spanne.

Natuurlik die ander deel is die skrums, die Bulle het waarskynlik die tweede beste skrums teen die Stormers, maar klink moeilik om te glo, maar as jy na die syfers kyk, is dit sêgebaar die waarheid, maar ja, ek verwag Ed Reporter gaan nie speel nie, hy kon dit nie uithou hier die Stormers nie en is na 20 minute af, hy gaan waarskynlik een van die vreemde koal ontwikkel voor hy daar moet speel, ek weet nie, hy is best wel 'n ekie toets noem maar 1, maar ek weet nie, ek sien na dat die Ossalwege sels waarskynlik donderdag na die span aangekondig is, kan ons kyk wat die tipe doel het die mekaar gaan opwek, ons gaan ons bietjie meer detail omgaan, so ek dink ons maar, kom ons bietjie aan na die springbokke toe, en natuurlik Rassie gestrand, hoeweer asondag se praat, ons noem dit al die sondag se praat, en as elke dag, elke week, en Adrie Smit wat opgeroep is na die springbokkamp, toe ons weet die Bulle kan nie gekies word nie, maar dit lyk of die slot geleder 'n bietjie uitgedind raak daar so. Ja, die suspisie is daar dat daar een of twee slotte is wat nog nie 100% reg is om op te draf nie, so as mens kyk wat is van die kies, maar dit lyk so, kyk Morat is baseer en so hy tegnies vervang is sek in die van Morat, maar ek dink hy soek die nommer 4 slot of die harde baard, die grinder slot, wat hy verloor het in Venter ook, ek het vir hom in Venter, lyk my wat hy ook gesê het, hulle wou gehad het dat hy moet dat lomdak gebruik het, Adrie Smit is 'n lekker harde speler, ek kyk na sy statistiek, is 2 meter en 1 centimeter, 150 kilogram, so dis perfect vir wat jy wil hê in die spel, maar soos jy sê, die spelers wat waarskynlik as almal beskikbaar was, was Kobus Wiese waarskynlik voor hom in die ry gewees in die tipe profiel slot, hy was in die geval nog voordat die rekes gemaak is, maar ek dink daar is elke speler of 2 wat nie heeltemal reg is om Suid-Afrika terug uit te draf nie of daar is slags suspensie dat daar net iemand is wat gereed is, ingevallen en die kan speel nie, maar dit is bloed spekulatie, maar hy het seker gemaak dat hy genoeg slotte daar het, maar Suid-Afrika het 'n paar slotte verloor, maar Suid-Afrika is gesien met 'n klomp goeie slotte, so al probleem is dat jy begin nou so 'n bietjie in die kategorie ingaan van slotte wat nie baie speelervaring het nie, nie baie toetservaring het nie, so dit is, gelukkig is daar baie toets om te gaan, ek het net nou gepraat van 13, 14 wedstryde in die jaar vir die springbokke wat is, so dis baie geleentheid om spelers kans te gee en mens gegee dat die wêreldbeker volgende Australië begin laat, dit is eintlik eers Oktober, ek dink eers hier 3 Oktober, waar die wedstryd, die eerste wedstryd met Adelaide van die springbokke is, so daar is nog 'n klomp toetsen, maar dit gaan nabij in 20, 22 toetsen gespeel het in die tyd die wêreldbeker begin, so jy het kans om van die spelers ook nog meer blootstelling te gee, en die ander realiteit is, spelers soos Etsebet en Lood, de Jager en die spelers is nou begin in verkeerde kant van 30 te mik, so jy moet nie man in die agerval begin kansgee, waarvan hy genoeg is, so as almal fix en gesond is, dan dink ek, dit is te kort en slot nie, maar vir die onmiddelike is daar eintlik my uitdaging, dit is as jy, RG Sneuman was, was, was 'n belangrike speler vir die springbokke in, dit meestal van die bank af, maar, so hulle het om nie meer nie, en daar is Moratus ook nou beseer, so hulle sal maar met seker maak in die nuwe manne kan deurkom, maar, ja, is goed om te sien dat die manne kans kry, dan kan dit gaan baie vir, wat is met sy motivering beteken, dat hy so 'n bietjie gesnyde toe werk, hy benikringe, en het lyk vir hom so 'n groen embleem om aan te trek, ek dink dit is goeie motivering bes. Nou, ou het ek natuurlik baie bly is, dat uiteindelik 'n oproep gekry is Ruben van Heerden, en ek dink hy klokte my al baie lank, baie weet aan die deur, en uiteindelik gebeur het nou, ek verstaan het, dat waarskynlik om die Bulle nie gekies kan word nie, as ek nou gesê het, die geleder is bietjie uitgedun, maar die vind die saak is, jy sê daar maar, 'n paar seisoene, en hy het elke keer as hy wat u oorvergezien? Ja, dit is, en ek dink dat Leroy oorver die Barbarians gespeel het, as ek het nie mis, het nie so, hy was op pad om weer te speel, en ja, so dit is, dit is 'n eerlike speler, harde speler, dit is, maar daarvan afies, jy kan altyd vastkop stut in 'n slotta, daarvan afies in Pretoria kan jy maar kies, so ek dink die Stormers was gelukkig om hom te gehad het nou vir 'n lang tyd, en hy het baie goed gespeel, so ek stem saam, maar hy het vastgevang en al die die geweldige keuses van slotte, waar die spermokke gehad het, so dit moes nou maar 'n paar bestedingsweeskode dat hy nou nadergeroep is, en ek hoop hy is 'n speler wat dalk oorweeg kan word, selfs vir die span teen die Barbarians, weer dan om die toets toetsherkenning te kry, sal vir hom baie beteken, maar ja, goeie speler. Ja, Rassie kondig dinsdagmiddag 3 die span aan, so dit gaan interessant wees om te sien hoe die uitkom, maar die SAA-span, ons weet nie die belangrikheid van die wees het onderskat, nie nie het vir wat Rassie kan leer, maar vir die feit dat, as jy uitdra vir SAA, kan jy nie weer vir ander land gekies word nie, en ons gesê die drama rondom Bernhard Jansen van Resburg, en toentertijd het hy vir die juniorspringbok gespeel, en toe was dit ons soort van tweede span, maar nou is ons SAA, ons tweede erkende seniorspan, so as jy vir SAA span speel, kan jy nie weer vir ander land gekies nie, so slim skuif van Rassie om seker te maak 'n paar van die talente, word nie afgerokkel nie.

Ja, dit is altyd 'n risiko as jy nog so 20, 21, 22 jarige manne kontrak aanbied, dan Skotland en vooral Skotland en die lande wat sê 3 jaar is genoeg, so dit is moeilik, ek weet, ek word nog lang in die Mubi gewees, en die Mubi moet hier 10 jaar bly voor jy gekwalifiseer vir enige speel en so aan, so Mille Maak het dit baie gunstig vir die Europese lande, so dit is altyd die risiko nie, sê julle paar baie talentvolle spelers, en ons het al gesien, weet, spelers soos Koeman en Noemel van die manne, en Carl Stein en die ouens, juist in die ouderdomstyd, so 1 en 2 en 23 is hulle oor, paar jaar daar gewees, en selfs Jameson Gibson Park, as jy daar aan dink, in Ierland, ek het nou sy verhaal of uitgepraat daaroor, en hy was ook nog klomp jaar kwalificeer, en hy was omtrent nabij, en ek dink 728, wat hy vir die eerste keer vir Ierland gekies is. So, jy het dit maak van die Europese manne, kyk, met syke glaasrige oor na die talente hier in die suidelike halfrond, en is net te angstig om dit te doen, so ek stem saam met jou. Gee vir 'n paar van die manne SAA-span dat kan ek is ook op my riete, weet daar is 'n wedstryd nou teen Zimbabwe op my riete, dit help ook nou verrasie in die mate dat al die Bulle spelers nie beskikbaar is nie, so dit is 'n paar ekstra manne wat die kans gaan kry, hier was 'n paar bespiegelings gewees, en daar is van die jylle in Lister wat beteken dat hulle binnebaan en hulle gehoor het bykie van 'n gepraat van 'n span, ek het jou moendelike SAA spanne al gesien wat van die manne hier so op hulle platforms gesit het en so dit was my wag tot hulle die spanne kies, maar potensieel kan dit interessant kombinasies wees, soos een wat oorbespiegel was, is dat centerpaas, soos Marcus Miller en Jorenzo Julis saam, daar tipe spelers was, maar dan het jy amper 2 buitencenters wat centers speel, maar dit is van die jong manne wat begin deurkom, interessant genoeg, Jorenzo Julis kom enig van Walfers Bay af, hy het nog tot in sy laerskool van Walfers Bay gespeel, laerskool rugby, en toe sy Paul Roos toe, so hy is man van, so dit is 'n speler wat Sint kan s wat ons aan my insoal verkry het van die Mabeuse kant, hoe die mooi kan vir sy bapu speld tussen my nou, dit is nou die Desember gehoor, en natuurlik die twee broers, die Tuka broers, Kongo manne, ons het 'n hele paar, Zimbabweërs en ons geledere, wat hier van Thijs Rakpie ook speld, nee, ek weet nie, en ek het natuurlik, Skotland was drie jaar, is nou vyf jaar, het was net tydelik weer teruggeskuit, drie jaar toe met Covid, dus kompeer Schoeman dit toe kon maak, ek het nou die dag met Jamie Laal gepraat, 'n Skotse kommentator vir Wêreld Rugby en Rugby Pass, toe vat hy vir ons hoe dit werk, anders het sy ook moes 5 jaar gewaag het, so ek dink ek raak bietjie tire nou op dit, en gepraat van dit, nou, daar is natuurlik na baie vraag oor Tony Brown wat weg aan ons het laasweek al oor gepraat, maar die goeie aandag, die goeie vraag natuurlik is, natuurlik wie gaan om vervang, en een naam wat baie opduik is, ons het er vannag oor gepraat, maar een naam wat baie opduik is Frank Oesmith, en ek het altyd gedog huis as die binnenspel vir die Skotland pos, maar nie noodwendig nie, dink jy Frankryk sal tevrede wees om onder asie te speel as hulpafrigter, of dink jy hy het groter ambisies, dat ek in 'n land soos Skotland afrig en so voort, wat verwag jy? Ja, ja, ek wel, ek sal, dit is moeilik om nou, dit is hoef my so 50-50 amper, ek dink om in 'n land soos Skotland af te rig, sal sien dat dit in so lang daar is, en het verstaan in die Skotland, in Skotland is, sal seker volk dat ek eerst kortkop eerst op prys wees, maar as die deur nie oop gaan nie kan dit 'n interessante vooruitzicht wees as so iets kan werk vir Rassie Erasmus om so iemand te kry, want enig wat ons nou wel weet met al Tony Brown se dinge is daar gaan die deur oop vir iemand om daarin te beweeg, so dit is interessant wees, ek dink Rassie sal nou al dink en nou al sy plannen so bietjie na die richting kry, dis ook interessant wees hoe ver Rassie nog aangaan na 2027 en wat sy plannen is, so dit is ook 'n ander faktor, en besant wees, hoelang hy Anouk wen, dink ek, gaan hy Anouk nog steeds wil wen, so ek dink, ja, want hy is getekend tot 2030, ja, absoluut so, so daar is genoeg aksie nog, en hy sal weet wie hy daar wil hê, maar ek dink Frank O. Smith is iemand wat Skotland raak bekend, en hoe braaf gaan Skotland nou wees, ek weet Ierland het 'n Engelsman met La Afrique, so met die verrel, so jy het, dit is nie ongewoon dat iemand van 'n ander land Afrika nie, dat het ons al reg voor die wêreld gesien, maar van die lande begin so al meer neig om hulle eie manne te kies.

Dit is net so in Afrika wat nog eintlik vreselik so na ander lande gekyk het, nou ons nog altyd mag gesê ons eie mense is goed genoeg om af te rig, maar Franco Smit sal goed wees as hy kan in die gesprek wees, maar ek dink hy is goed genoeg om vir Skotland af te rig, maar ek het ook die indruk gekry dat hy gesprek 'n bietjie stiller geraak het, dat op die stadium was daar sterk bespiegelinge dat hy die persoon is wat vir Afrika is wat kan oorneem, maar ek dink, ek moet kyk hoe dit nou verder gebeur. Miskien, die feit dat hy nou, miskien die jaar van die eindstryd, of nie die eindstryd gebeur het nie, of die eindstryd beland het nie, is miskien die effense faktor, maar mens moet ook in ag neem het, wat hy het, en wat hy beskikbaar het, en wie sy span is. Wel, Rassie is nou 'n ou wat nie skam is om iemand van sy af te kry, hy twee ure daar, hy Tony Brown gaan daar, ek bedoel, ek dink hy hou daarvan om hier die buitekantse, buitenlandse invloede in te bring, jy weet, 'n bietjie van die ander, dink, soos die Tony Brown het groot verskil gemaak in die springbokke se aanval byvoorbeeld, nou ja, dit is 'n interessante ding, ek sien nog uit, ek sien nie wie die spanne is, hoor wat sê Rassie na woord en berag, wat is 'n verrassings tyd vir ons daar, ek het vir verwachting, dit gaan baie die selle tipe spanne wees, al twee spanne, die A-spanne en die springbokspanne, het eintlik is dit maar net groen en goud, mengsel van ervaring en jeug in al twee kante van hulle, en ek dink jy ons met enig iets inlees net wie word vir wat die spanne gekies nie, so ek sê daar is sentrumkombinasies, ek het die vermoede, hy gaan waarskynlik vir Diamond Jalende in 1 speel en Jesse Kriel in die ander 1, en hulle langs 2 jonger senters het, net as 'n voorbeeld. Ek dink dus wat dit gaan wees, baie eksperimenteering, nie te veel op die spel nie, hy het wel gesê, wil nie een enkele wedstryd verloor nie, en hy het geen manier wat die springbokke enige springbokspan in die bal was gaan verloor nie. Maar ja, ek dink dit gaan 'n reuse eksperiment wees, tot die Bulle nou terugkom.

Ja, dit is, en ek dink miskien kan hy ook oorhelling en sê daar is min tyd oor om reg te wees vir Engeland, wat nou om die draai is, so dalk sal hy maar hierin gebruik as die eerste een om nou van die kombinasies te vestig dalk, maar dit is interessant wees wat hy doen, ek dink as spelers ken mekaar gelukkig, weet ons het Jesse Kriel, nou wat jy genoem het, Jesse Kriel en de Lende ken mekaar en hulle ken vir Pollard as hy die 10 is, hulle ken vir Libok as hy die 10 is, so ek dink die, dit is fyn verstelings, daar is daarmee te veel nuwe man in die, miskien op 9 is meer die uitdaging, weet dit so anders as Reinach en Van den Berg waarskynlik gewees is, so nou daar gaan 'n bietjie van veranderend wees, 'n bietjie diepte in wat hy daar gaan maak, maar dan ook Papier ken vir Pollard, so ek dink geen spansel in stek gelaat word, as jy Papier, Pollard, daar Lende en Kriel het, dan gaan jy lekker rugby speel, so so daar is, dit is interessant, moeilik, ons is nog altyd gesikkel om Rassie se skuif vooruit te antisipeer, en dit sal wel die selle wees, maar hy dink vooruit, weet, hy is almal een treekie vooruit, maar dit is 'n lekker vooruitzicht so die mense, dit is die nuwe generasie wat in aksie is Saterdag, so dit is so die afsluiting van my kant af die SAA span en van hulle wat ook ingemeng is in die spermokspan, dit is lekker klomp jong talent, as 21 spelers om net na die feite te kyk, as 21 spelers wat nog glad nie in die spermokdraai gespeel het nie, die groep was 51 op die stadium, dink ek was 53 met Karno Sadi en Pepsi en Boutelaisie wat bygekom het, so dit is klomp spelers by mekaar, maar 21 spelers het nog nie amtelike toets gespeel nie, so dit is, dit is wat my opgehoop maak van hoe Rassie, ek dink, daar is 21 spelers wat geweldige goeie blootstelling gekry het die af en toe week en toe heet en hulle is gereed vir die volgende tree, meer gereed as wat ander lande 21-jarige is, so dit is lekker vooruitzicht. Ok, Arie, dankie, dit was iets van vinnig en hoe het om aan Engels touch by gesprek, ons het nog nie veel inligting, ons moet net 'n bietjie van die idee te gee wat alles hierdie week gebeur, so ons het donderdag lekker gesels, so wetslik, die springbokspan, hoe lyk jy A-span, hoe lyk jy Bulle se span, hoe lyk Leinster se span. Kyk, dit gaan nou maar lekker rugby na week wees vir die verandering, ek sien baie uit daarna. En natuurlik, daarna sê die, volgende week is daar niks nie, en dan begin die rugby nou in alle erns. Ek sien, spreek my ook uit in Engeland, die nasieskampioenskap het afskop, baie op die gespeel, ek sien uit daarna.

Dankie Arie, wat dier het. Eerlik, lekker, lekker week, ons praat later. Groete daar.

Transkripsie outomaties gegenereer — kan foute bevat.

More from Raakvat Rugby
Hoe Relevant is die Cravenweek Nog? Bulls Afrigter Gee Sy Mening
26:39
EP11
Hoe Relevant is die Cravenweek Nog? Bulls Afrigter Gee Sy Mening
Yesterday
Ons Springbok Vroue kort ondersteuning! | Tussen die Lyne
23:37
EP10
Ons Springbok Vroue kort ondersteuning! | Tussen die Lyne
1w ago
Boland Rugby se baas oor Bulle, vroue en planne vir die toekoms! | Tussen die Lyne
42:21
EP9
Boland Rugby se baas oor Bulle, vroue en planne vir die toekoms! | Tussen die Lyne
2w ago
Wat voer Rassie nou weer in die mou? | Raakvat Rugby
21:55
EP8
Wat voer Rassie nou weer in die mou? | Raakvat Rugby
3w ago
Afrikaanse Rugby Kry 'n Nuwe Stem. Tussen die Lyne met Marissa Smith
30:14
EP7
Afrikaanse Rugby Kry 'n Nuwe Stem. Tussen die Lyne met Marissa Smith
3w ago
Gaan Uitgeslape Nienaber Oorneem by Leinster? | Raakvat Podcast
38:08
EP6
Gaan Uitgeslape Nienaber Oorneem by Leinster? | Raakvat Podcast
4w ago