In hierdie eerste episode van 'Tussen die Lyne' ontmoet ons Marissa Smith, wat ons sal lei deur rugby se stories buite die kollig. Sy deel haar liefde vir die spel en haar agtergrond in rugby.
RAKBIE Ja, so vandag gaan ek jou net so vandag voorstel, die mense, hoe kom so eindelijk met jou praat, wat jou agtergrond is en alles, en wat ons beplan met die nuwe reeks. Ons beplan het om elke woensdag dit te publiseer, as alles nou uitwerk. Alles natuurlik afhanklik van wat Razzie beplan, nou hy kan enige dag haas die hoed uittrek en een spromokspan op een woensdagmorgankonig, dan kan ons plan een dag deur mekaar loop, maar jy weet nooit. Maar nou kan ek en ek alka oorgezels. Kom ons begin in die eerste plek.
Jy is eintlik 'n sportmens, jy hou van sport oor die algemeen, onder andere oor die vrou, cricket en alles, maar ons wil met jou spesifiek praat oor rugby. Stel my 'n bietjie van jou agtergrond, hoe kom ek jou praat oor rugby spesifiek? Wat weet jy van rugby, wat maak jou iemand om mee te kom gesels? Ek wil al sê dat die rede hoekom ek so lief is vir rugby is, eintlik kom ek maar ook van klein dogtertjie tyd en saam met op rugby kyk. Ek het na die dag my kinders vertrou op een saartrukmiddag, het ons geweet, dit is eers die perde resies en dan half vier, dan is dit kareweke rugby.
En ek dink ek was omtrent in graad 2, toe ek besluit het, maar ek gaan die span ondersteun van wie ek nou nog vandag ondersteun. En ek dink dit is 'n wel onbekende feit, dat ek 'n baie groot Blou Bul is. So van kleins af was dit net die absolute liefde, die spel het my geinteresseerd, die spelers het my geinteresseerd. Ek was die tipiese dogtertjie wat in die huis genoem die middelblou eik gehaal het. En nie net moet ween dat vir die mooi ouens soos destyds die Joost van der Westhuizen en André Joubert en James Small nie, maar vir die inlifting, ek het hoop een plakboek gehad en ek kan nou nog onthou, ek weet nie of dit 'n grap was of nie, maar iemand sy is gooi kabel het gesê sy stoppaardjie is brei so sikke goeders het net nog altyd vasgesteek by my.
En op skool, vooral in die laerskool, ek was in 'n baie klein laerskool gewees, en dan daardie tyd het ek die hele rugbyspan agterop die agterblad gesit, vooral na voor-saterdagse wedstryd. En in daardie tyd, as het net ons teruggekom het op die internasionale gebied, dan sou die meneer my geroep het en geprooid, ja, so wees die spelers, of wie dink ek gaan in die span wees, en dan sou hulle die name toegehou het onder die foto van die spelers, en dan moes ek hulle na geidentifiseer het, so dit het naderhand so 'n bietjie van 'n speletjie geword. Maar my liefde vir rugby en die verstaan van die wedstryd, om te sien hoe dinge werk, hoe die reels verander. Dit het my net gegroei deur die tyd. So, weer eens, een van my eerste wedstryde wat ek bygewoon het, as klein dogtertjie was dit loofdes vers, dit sal met my pa.
En ek dink ek was so 10 jaar oud gewees, en ons was in 'n busie wat, ons plaas is 2 uur van Pretoria af. So ons het in 'n busie gerei, saam met 8 ander ooms, en ons het nog doos op 'n afhiesdorp by LBV geparkeer en gebroois soos wat ek gebruik het, maar was en in 'n mate nog steeds is. En ek onthou net wat Paul het gesê, onthou die badkomst is ver, jy moet maar 'n plan maak, jy is nou nie so, jy wil nie wees nie, jy moet 'n plan maak. En daardie wedstryd sal ek nooit vergeet nie, dit was 'n woensdag, dit is 'n noortransfo in WP en dit was 'n uitspeel wedstryd, dit was vir die saterdagse Karibiekersfinale. Daar was 'n of ander situasie wat gemaak het dat hulle hierdie ekstra uitspeelwedstryd moes geskiedelêr het.
So dit was my eerste ervaring, en dit het my net vandoor afgegroei. So op hoërskool het ek gesê, ek gaan op die toer studeer, so dat ek kan sater al raak by gaan kyk. En my pa weer eens het nog of my gelag gesê, dit is nie eintlik kom, is gaan swat nie, dit is nie waarvoor hy gaan betoon, is dat ek met loofdes toe gaan nie. Maar so het dit uitgewerk, dat ek wel baie oploftes was, as 'n student, en met van die spelers, wel meer van die jongerspelers vriende geraak het, en ook altyd geglo, ek gaan net seuntjies hê, en snakse nu, gekoord ek na drie dogters, maar so het ek geglo, ek gaan altyd net seuntjies hê, en weer eens, altyd was sport, maar spesifiek rugby, die oog van my lewe gewees. En interessant is, toe die dag, hier in my einde van my vierde jaar, dan sal die docente vir onderwysstudenten presies aanmoedig om sekere kursusse te doen vir hulle CV, byvoorbeeld dan afrigtingkursusse vir verskillende sporte, en so doen ek toe bylik hieraf by afrigtingkursusse ook.
In teendeel, ek het by een van die maatskool se koolseisvaders het ek geld geleen om die bylik hieraf by kursusse te kan doen, en toe op die hou en toe ek teruggaan met die geld, toe sê, ach nee, wat ek aan die geld hou, maar ek het dit wel vir my biltong gegee, so dit was my baie spesiaal, hoe almal maar net nog altyd ook ingekoop het. En as ek iets nie wil doen, soos byvoorbeeld nou by Lekkerak kursus, so was altyd een of ander iemand wat my ondersteun het. So het ek die na die kursus voltooi en het staan toe na baan hoe ek my CV, en toe raak dit nou tyd dat ons met verposte begin skiet. Nou, onderwysers alweer, sal weet, departementele poste is so skors as 100 anders, so almal, of baie, meeste mense begin maar gewoonlik dan nou by beheerder van post. En ek het die een maandagoggend, toe is ek nou al moedeloos, want ek het my CV by hoeveel laerskool gaan ingeën, self gerei en gaan geën, geprobeer om in die hoofd te gesels, en die een spesifieke maandagoggend tel ek die telefoonboek op in ons koshuisgang, en ek besluit, maar daar moet tog nog ander laerskole in Pretoria wees, min wetende, hoe baie laerskole dit al is, en ek kom toe by sekere skoolse noor, ek kan sê maar die skoolse noor, die laerskool Valeria, ja, so laerskool Valeria is 'n noormer, en ek bel die noormer, en die Tanni Marleen, dit was al nog, en die Tanni Marleen, sy antwoord die foon en sy sê vir my, weet jy wat, hulle is nou in 'n saal, maar ek moet asublief oor 10 minute weerbel.
So doen ek dit toe, en sy skalkom my toe deur na die hoofd, die hoortyd was om Hans Krier, of meneer Hans Krier, hy was, is nou weer, waar kom die rugby in, hy was op daar die storie om die president van die laerskole Blou Wille Inie, en ek het ook nie dit besef nie, so vroeg hy vir my, hoe kom ek skalkom, en ek sê toe, meneer, is daar nie 'n pos by julle skool nie, en hy vroeg toe, het ek klas die dag? Ek sê toe nie, ek het eers die middag klas, en hy sê, nou ma, kom sien my. So draak ek skielik, ek gaan gebaar, mooi aan, student is moes man, altyd ma, dierie slaap in die ooghande, so draak ek mooi aan en ek klim in my kar en ek ry en hy red dat toe na basis en prompt hou onderhoud met die wuf. Maar in die gesprek, gelukkig onthou ek om my CV om te vat en in die gesprek kom dood hy sien toe nou ek het 'n beleefd hier, ek het kwalifikasie en hy vra toe maar hoe voel ek oor die Springbokke, want dit is toe nou net na 2003 se wêreldbeker, wat nou nie so goed ons uitgevraag het nie, en ek sê toe, as meneer, ek is seker ek kan die eerste spraak afvraag, hoe weelik kan dit nou wees, en daar die ander deel van die grap, of nie, grap nie, maar ja, van die storie is, op die storie, is die huidige president van die laerskole Blou Wille Inie, Jakob Grobler. Hy is toe 'n onderwyser by laerskoolleer.
So volgende oomblik roep die oorvorm en sê, wat is so, hier is 'n jyveren wat vir jou kan kom help rugby afrig en nodig is om te sê, ek het die pos gekry, maar ek het nooit rugby afgerig nie. Ek was wel baie betrokke by die rugby, ek het so met hulle rond gerei en na die bonde daar toe gegaan en goeie vriendskappe gebou ten opsigte van die rugby, nie net die rugbyonderwysers by die skool nie, maar ook die ouers, en daar is van die mense met wie ek vandag nog vriende is. So rugby was nog altyd, het het 'n rol gespeel in my lewe, en ja, ek het op die ou end ook met 'n man getrou wat op daardie stadium Karibieke rugby gespeel het. So, dit is my spreek van rugby, ja. Nou, wie is jou man, as ek mag vraag?
My man se naam is Rikus Smit, hy sal nou sê dit is eintlik net vir onder 21, maar hy het, Griek was onder 21 gespeel, en hy het ook vir Grens gespeel, nou dit is baie jare terug, so die Grens kry op die oomblik swaar, maar ja, hy het tog gespeel. Het hy vir Niel en vir Roan Jacobs geken, terwyl hy daar gespeel het? Ja, ek dink hy is 'n bietjie ouer as Niel en Roan Jacobs. Ja, maar ek was ken van die Grens. Ja, ja, hulle is met afwees, en wel, hulle was met afwees, een is nou by die Bulle, en die een is by die Sharks, en die sê hulle, presies die sê hulle pos, nou, dis wel interessant, en ons gaan enig misschien met hulle opkyk gesels op jou program, of jy gaan met hulle gesels, as ek sien, ei dan, ha.
Ek wil graag even teruggaan na jou geskiedenis, na laerskool, wat jy van gepraat het, dis my interessant, jy is 'n meisie, maar jy het tog belanggestel in rugby, jy pa het aangemoedig, want eintlik in Suid-Afrika is alweer die idee van rugby is van mans, jy verstaan, en selfs die vrouerugby vandag sikkel daarmee om die mense te oortuig dat vroue ook rugby kan speel, nie net ondersteun nie, maar vertel my met jou van die tipe waar dit gebeur het, hoe het jou pa jou aangemoedig, het hy seuns gehad, of was jy maar, moes jy nou maar rugby kyk, want jy was daar, verstaan hoe dit gewerk? Dit is nie 100% seker presies hoe dit gebeur het nie, want ek het twee jonger broers en my pa het nooit maar uitgesonder as so dat ek my nou so met hom rugby kyk of die ander wou nie, dit het my, ek dink, dit was 'n baie natuurlike ding wat gebeur het. Baie mense het my dan as 'n tomboy geklassifiseer het in die laerskool, vooral, ek het soms die seunsrugby gespeel, en hulle het ons die leeuw oor die pole te skop, so, ek kan vandag nog, ek moet dit eintlik skuldig daarop sê, maar ek kan vandag nog redelik akkuraat oor die pole druk, nie noodwendig, pleis nie, maar ek kan druk. En so, ek dink dit het gegaan oor, ek het ook nog altyd 'n meer anklank gevind om so met op laerskool, so met die seuns te speel, en vandag nog het ek baie meer dogtervriendinne, so ek het dit verstaan dat ek het nie dosieke my nonsens aan het, dit is 'n spel wat mens verstaan en wat lekker is. Nou die laerskool waar ek was, soos ek sê, dit was 'n baie klein laerskool, so ons was net een klas, so so, 36 kinders in die klas, per graad, en dit was nog standaard, so, die opsies van vriende is ook net so groot gewees, en, en, soos ek sê, ek en die seuns het baie aanklak by my kort vind, baie van hulle was ook plos seuns gewees, bierise kinders, en so vers, so, ons het baie lekker oor die weg gekom, so hard as wat ons rugby gespeel het, baie ons is, het ons sokker ook gespeel, en cricket ook gespeel, so, ek dink, dit is net die ding van, dis oor.
Interessant genoeg in die hoërskool het ons in my matriekjaar het ons matrieksteen die groot elf dogters raak die wedstryd gehad, waarin ek gespeel het, en ek het nogal vir myself gesê, dis lekker maar dis nie vir my om te speel nie, dit is nou nogal 'n ding, maar ja, die gesprek in ons huis is op die oomblik een van ons dogters wat sê, maar sy dink dit waar lekker dat daar meisies rugby speel, of vroue rugby speel, so ek weet nie, ek weet nie of dit na 'n richting toe gaan gaan nie, maar ja, ek dink, dit was nooit my pa se bedoeling as soeks, o my, byvoorbeeld, ook al ek is nou die een wat soms om rugby toe gaan, maar, want soos ek sê, my boeties het ook, net op later storie, wat ek dink ook wel 'n rol gespeel het, al my broers was nogal syk toe hulle klein was, so ek, baie kere was ek alleen op die plaas, so met my pa, en ek dink ook, as daar 'n ander band, wat nou my gevorm het, want ek was ook eers in Salm-Jagveld toe, en ja, so ek dink ek was definitief my pa se dogter, nie die seun wat hy nie gehad het nie, maar dit was 'n baie meer natuurlike aanvoeling. Kom, praat nou gauw bietjie oor wat ons nou doen nie so, jy is eintlik meer van 'n amper journalistieke ding, alhoewel ons nou nie eintlik sê ons als journaliste nie. Jy wou graag in journalistiek gaan studeer het, maar toe, op die einde van die dag het jy onderwys gestudeer, vertel my bietjie oor die rigtingsverandering. So die journalistiek idee, het begin toe ek vir, ek was in drie hoërskole gewees, as gevolg van seker omstandighede, toe op boerderij en droogte en allerhande soek ek het speel moes, maar rol, soos die mense, almal van ons histories is wat verskillend, en dit het nie so uitgewerk dat ek in drie hoërskole is nie, maar die hoërskool waarin ek die langste was, wil ek sê, het 'n koerant gehad waarvoor ek toe na die sportverslag begin skryf het. So ek het baie krieket geskryf en rugby geskryf en die jyvrou wat die redakteur van die koerant was, sy het dit vreselik aangemoedig en toe my aangemoedig om journalistiek te gaan studeer.
En toe gebeur die lewe weer, ek keer en ons moet trek Noord-Natal toe, en ek is toe al oor skoolvryheid gewees en hy het op die storie nie 'n koerant nie. Dit is baie meer die baarse skool en daar was Afrikaans, Engelse, Duitse kinders en baie zooloekinders ook in die skool. So die skool het alles goed gebed, maar, byvoorbeeld, ek hoeraad was na nie een van hulle nie. En so in 'n mate het ek daar die droom op sy geskyf van die journalistiek swat en ek kom toe uit by onderwys, nadat ek soos dat ek die dinge toe nou uitwerk, toe ek aanslik toe na versprooktherapie, van ga maar, en ek val my die laas rond versprooktherapie uit en die sielkundige wat my sylgemeentere instituut geneem het, hy stel toe voor, kom gaan sluit ek nie onderwys nie. En, want hy sê toe, byvoorbeeld kan jy moes nou krediete verdien, en dan kan jy later altyd oorskakel spraak daarop rugby toe, maar journalistiek het ek nooit uit my kop uitgesit, het was net so of, wag 'n bietjie daarmee, wag 'n bietjie daarmee, en ek het toe nou met die lening gaan studeer, en dit was nie my slag om met die lening, byvoorbeeld, te studeer nie, ek dink dit leer mens iets anders van hom te werk, want jy weet jy gaan hierdie geld moet terugbetaal so jy kan die geld dan mors nie, maar wat die onderwys nou ook gedoen het, is dit het daar die journalistiek droom aan die gang hou, want ek was heeltyd betrokke by sport ook gewees, en 'n ander ding, dit was ook nou ook in 2007, ek sal dit nou uitvergeet nie, toe het hulle Lady Rugby begin by Supersport, en die audities gaan ja, nou dit was daar die Janina Oberholzer die tweede gekom en Almas met het gewen en vir daar die audities was ons daar by Alcide Willers en Darren Scott en Owen Goumanie was die ouens wat gekyk het, en Darren Scott sê toe vir my, word nie so jy gaan nooit op die televisie kan praat met sport nie, want jy kan nie Engels praat nie, jy het nie 'n goeie Engelse aksent nie, en ek het geweet, Engels was nog altyd 'n ding gewees, want tot die Transpol Klein Plattelandse skoolkie, waar die juffrou ook 100% lekker Engels gepraat het nie, so ons het in Afrikaans ons Engels geleer, as mens dit so kan stel, so dit is nou die kritiek wat daarin skotte vir my gee is, maar ek sê dat nooit kan doen nie, want ek kan Engels spreek nie, maar ek moet vir hom en ek weet nou, hy is oorlede en alles en hy het wel tot dood ooit agter my gesê, maar hoe klink ek as ek in Afrikaans?
Want ek het die sinnetje wat ons moes leer vir die audisie, het ek waargekend, het was 'n ding van Bryan Habana gewees en hy vroeg toe my, maar hoe sal ek klink in Afrikaans? En ek doen toe sommer net uit my kop uit, een stik oor wanneer ek atletiek aankondig, en hy sê toe nie, hy wil net vir my sê, Engels is my grootste probleem. Ach, en toe is ek getroud en die lewe gaan toe nou aan en ja, so toe intussen met die onderwys is ek nog steeds nie betrokke by sport en ek swaad verder, ek het my meestersgraad op die ou end vol 22 en 24 ten opsigte van onderwysbestuur en leierskap, want ek het heeltyd gevoel, maar daar sê iets in my wat drijf, ek soek na iets, maar ek is nie seker wat dit is wat ek soek nie, en dan baie keer sal ek van my man gesê het, ek dink ek is besig om te mis, maar ek is nie seker wat ek mis nie, daar is ons iets nie pakkoord. En van die jaar, toe kry ek die geleentheid om by die koorts in die kursus, die uitslagkursus te doen. En dit was letterlik van dag 1 af, wat ek met die kursus besig was, waar dinge van my in plek begin val het, en ek net dit reggekry het, om die verslag te doen, reggekry het, om mense te kontak en te sê, waar is ek al gauw gaan met jou praat, of dit of dat, wat ook al die kursus nou van ons vereis het.
En op my voete te dink en toe kon ons nou 'n groot stap neem en ek kon toe nou einde verlede jaar bedank, want ek was 22 jaar in die onderwys en nou kan ek hierdie journalistiek droom wat in 1996 letterlik begin het, nou kan ek om na joh en ek glo ons is op die regte pad. Ek wil net vinnig iets sê, jy het na die weg is by Laatschop, by Leriof, ek dink hoeveel 19 jaar by Laatschop, by Ture Oos gewerk word, letterlik, ork aan die pad, is amper van looftes af. Jy kan looftes nie so afskyns af in die straat sien. Jy kon nie, maar let nie te ver weg kom van looftes af, Nina. Nee, nee, nie, akko nie.
Akko nie, dit is, en iemand, byvoorbeeld, looftes, toe ek nie by Laerskool Valeria was, in daarie, 24-eerse span, was daar byvoorbeeld spelers soos Tian Snyman, wat ook by die Bulle draai gemaak het en by die Cheetahs draai gemaak het. En daarna, een ander speler, sy naam is Jaibi Elof en hy speel in Amerika rugby, en sy broer was in die 2003 wêreldbeker deel van die Eagles van Amerika, so hy het byvoorbeeld van my die dag toe hulle in graad 7 klaar is, toe kom Jaibi na my toe met sy boetie sy een traai, een oefentraai van Amerika en hy sê toe, jy vrou, moet net nie ooit ophou nie, dit is net, jy vrou is nog altyd deel van ons, so ja, en looftes ons net op in die pad van Laerskool, toe daar oos so as die baie kere was Billikie, maar het Billikie daar een draai kom maak en ek het ook die Blouboekklas gehad, so almal weet daar is 'n juffrou wat die Blouboekklas het en 'n meneer wat die Blouboekklas het, so ja, kon hy nog nooit daarvan wegkom nie. Nou help jy ons uit daar by Radio Rugby met ons weeklikse joernaalprogram, dit word elke week vir ons 'n inzetsel daar, maar ook, jy gaan op die stadion help en kommentaar lewer daar, so dinge uitwerk soos dit moet, soos dit moet, en jy gaan nou help hier op Rugby, so dit word nou, jy word 'n deel van hierdie Afrikaanse rugbyprogram, so dit gaan lekker wees, jy kan lekker Afrikaans praat, so as jy agtergekom het, ek spoot altyd, ek bedoel, jy is voor my goed in Engels, maar my Engels raak op, jy nie aande, dan kan ek nie my Engels praat nie, jy wat by Engelse woorde is op vir die dag, ek verstaan presies wat jy bedoel, maar ja, kom ons praat bietjie oor wat jy in gedagte het vir hierdie program, en jy het 'n paar opwindende dinge, jy het nou net genoem my in die koorts en jy moes mense bel en alles, en nou ek en jy, weet, die ding begin bespreek het, hoe ons dit gaan doen en alles, dit is oor my die, hoe sê dit, wat is dit, as jy iets vat in die hand vat, die bil by die ooringspak, hoe kan ek vergee die bil by die ooringspak, kan jy nie glo, verlaat my Afrikaans my ook, en die kontakjies oor my iemand daar vir ons, vertel my bietjie van dit, want dit gaan ook in 'n groot mate wees wat ons gaan probeer doen op die program van jou. Ja, so ek dink, iets wat ek in die laaste paar maande geleer het, want dit is eintlik nog baie nuut vir my, die hele ding van oor my verskillende podcast, of dan 'n potgooi, dis is nog so woord, maar ek wil te verskyn en deel te wees van Roddy Rugby, is om of die idee te hê van, ek het niks om te verloor nie, so probeer. So ek dink sosiale media, maak ek ander weer vir mens ook.
So ek het, so dagelik geleer het, ek toe vir een van ons baie bekende rugbyspelers Mornay Steyn gekontak, via Instagram en vir my DM soos die tieners nou praat, direkte boodskap gestuur en kom gesê, ons wil graag 'n program doen waarin ons bietjie uit 'n ander oogpunt na dinge wil kyk, Mornay is byvoorbeeld die pa van drie seuns en as die mens dan bietjie teruggaan na iets soos Billikie rugby, hoe hy as pa dit ervoor of selfs van die ander rugbyspelers wat ons weet seuns het wat rugby speel, maar nou kry jy iemand soos Jopie Mulder wat 'n dogter het, wat nou ook besig is om op eerste rang sy vlak rugby te speel. So daar is so 'n paar opinies wat 'n mens kan kry, maar vir my gaan dit oor, ek wil hierdie program so maak dat mense bietjie tussen die lyne, want dit is nou ook wat die norm gaan wees, bietjie tussen die lyne kan agterkom wat aangaan. Ek rig af by 'n hoërskool, en Victor Matfield se dogters is daar, en ek hou baie keer omdop en ek dink, mense verwag sekere persone, sekere gedrag langs van hom, daar langs die Nepelbaan, maar dan is dit nie so nie, of ek dink, dit plaam nie meer nie, so as mense gaan kom aan, tekening verloot, en wat ek al nie. So my idee met die program is dat dit 'n gemakkelike gesprek is tussen my en Banar Emy as jy ook inkom, maar ook tussen die persoon wat ons nooi en dat ons bietjie van die ander kant af na dinge kyk. Ons praat nou ook, ons praat nou baie oor Billikie Rugby vandag, maar soos die voorbeeld, gesels met die Billikie Rugby se voorsitter, en ekie hoor, tof is nou hierdie jaar, was dit nou die eerste keer dat al die dogterspanne by die Billikie Dagpas oploof, dus, wat is die plan voor en toe, ek dink dit kan baie interessante gesprekke wees.
Ons het nou nou oor Mornay en Roan Jacobs ook gepraat, hulle wat nou lang by Affies was, hulle was self in Affies, ook vir 'n ruk, en dan nou wat die een by die Bulle is, en die een by die Sharks, en presies die salen poste, sy deur die, ek dink twee stryd, sy bregte boer verrooi word nie, wat nou daar gaan, dink ek kan baie interessant wees. Ek het ook gedink aan, byvoorbeeld, as 'n mens kyk na, ek het onlangs onderhoud met Noos Boota geleister waarin hy vertaal en ek weet, dit is baie baie skole wat bietjie meer gebruik maak van mense wat die atlete en die spelers van die verskillende sportspanne, sy breinprofiele doen, en ek dink wanneer 'n mens met so iemand gesê is ook ten opsigte van 'n kind hoorweter of dit is 'n meer visuele leerder of meer kinetiese leerder en hoe jy dan daar die sportkind of atleet benader. Ek weet byvoorbeeld by van die netbalspanne, is dit die vrouens se breinprofiele laat doen met die dogters en byvoorbeeld dan weet sy sekere dogters moet jy 'n prentje voorteken, hulle sê visuele leerder, so half tyd teken en gaan 'n prentje om te wees, waar moet sy in batter gap geopingspeel. Ander is luister beter so jy kan net vir oor verduidelik en sy kan dit visualiseer en vir ander moet jy letterlik aan die hand vat en wees, fisies wees, so dat dit meer geniet is. So ek dink as 'n mens met so iemand ook gesels, dit is professor Peter Toei by TIX wat baie bekend is en by baie cirkelsportspanne betrokke is, voor mens daar die uit die hoek uit ook kan kyk, waar hoe kom sekere spelers op 'n sekere manier speel in die onderhoud met ons bood dat hy vertel, byvoorbeeld, dat ouens wat dominant linkeroor is, hou nie van fisiese kontak nie.
En hy is toevallig dominant linkeroor, en almal wat hy altyd gespot het en gesê dat hy kan nie tackle nie, daar was eintlik, is daar in 'n mate, anderweer daarvoor, en dit is iets wat mense nie weet nie. So ek dink, dit is wat ons ook met die program wil bereik. Iets interessants, iets opwindends, maar nie die doodgewone clichés van, is dit nou veel lekker om Springbok te wees of wat dink jy van rugby nie, ja ons wil weet wat dink jy van rugby, maar bietjie ander invalshoek ook hê, ja daar hy vrae, ok jy het nou die kampioenskap gewen, hoe voel jy, ja ek voel ekke dankie, wat so 'n vraag is dit nou, ek wil weet wat is belangrik, ek wil weet wat agter die stories aangaan, ek wil die mens leer ken. Kan jy byvoorbeeld indink Diel en Roan sal nou moet saambraai, ek het nou die dag met Diel gepraat oor wat so 'n kompetisie moet dit nie, want altyd is nou in beheer van werving vir jy nie twee groot enies. Hy mag nie iets laat val nie, hy mag nie iets laat val nie, en dan kom hulle by die selle skool al met spelers te praat, ek kan nie indink hoe lekker die persoon het te vervolg, dit is wat ons gedag het.
Jy gaan nie die meeste op jou eie bestuur nie, ek wil net dat, ek gaan so af en toe by wees as jy my nodig het, maar wat vir my belangrik is, is mense moet vir ons laat weet as hulle kan vir iets praat en alles, maar vir my meer belangrik is, hier is gaan 'n program wees wat deur 'n vrou aangebied word, maar dit gaan nie oor vrouerugby nie. En ek bedoel nie net oor vrouerugby nie, jy moet nie die fout maak nie, dit gaan oor rugby. Ongeag, kinderrugby, voetbalkorensrugby, Springbokrugby, Karibiekerrugby, SRK rugby, Billikie rugby, wat ook al, dis waar ons gaan praat. Linkeroordominante ouens wat nie kan tackle nie, weet daar type dinge, dis waar dit gaan nie, so die feit dat dit aangebied word hier deur 'n vrou, maak dit nie net vir vroue rugby nie, en ek dink dit is 'n belangrike ding. Ja, definitief.
En ek dink, wat tyde verander, en mens moet soms die tyde tog aanbeweeg, en ek dink, ek dink die feit, dat dit bietjie meer inklusief word, en die wêreld word net wyer en breër, en ons kan baie meer mense bereik. Nou, dit is tog, nou, tog bietjie min ook meer hoore gerei, die storie, dat sport dinge verander, maar sport verander rarig vir lewens en speel 'n groot rol in baie mense se lewens wat hulle letterlik red omdat hulle betrokke is by 'n sekere sport. As ek nou dink aan gesprake wat ek al gehad het met iemand van die Boere-land oor die dames daar, so hoe hulle letterlik mense van die straat af kry, omdat hulle nou aan die sport kan deelneem, so ek dink rarig vir die program se potensiaal is eindeloos, ons kan rarig vir baie meer mense bereik ook. Daar is 'n baie punt wat jy nou aangeraak het, die Bolandse, wat nie op Duis is, die Bolandse vroue, Boland vroue noem hulle in Mosna, ja, so, dan kan ek dink in 'n beter naam, Boland Tamis, dis die rechte woord, ek weet dit was nie baie verbeeldingryke naam nie, maar die punt is net, jy ken die mense daar, jy ken die CEO van die Wille Inie, ensovoorts, ons gaan bietjie met hulle woord daar oor gesels, al die tipe stories wat tussen die lyne is, goed, wat nie, wat is al nie elke dag oor gesels nie, so ek sien baie uit na, waarvoor is jy bang, waarvoor is jy bang vir die program? Wat hou jy nou wakker?
Is dat, ek dink, dat die mense nie afhanklik wil inkoop en om onderhoude te doen nie, maar nou het ek nou een keer probeer, en ek het nou daardelike ja gekry, so eintlik moet ek nou nie meer bang wees te offer nie. Ek glo die mense gaan daarvan hou, ek glo dat al baie mense gaan kyk, en dat al, ja, meer moontlik hier ook uit die programme kan kom, so bang dink ek nie, versigtig opgewonde, ja definitief. Kijk, een ding wat ek geleer het, kyk, toe ek hier die ding begin het, was dit na drie jaar gelede, ek het nie enige iemand van die dag oud geken nie, en ek het nie eenvoudig enig my grootste vrees in die lewe is altyd my verwerping, jy weet presies wel van ek praat, ek sal nie mysie uitvraan nie, want ek is bang soos jy sê nie. Nou stel ek my die WhatsApp en ek hoop en bid my, en ek beloof vir jou, ek kan op my een aantal die mense word gesê nie, en is my meesal omdat hulle die nie so weinig kon maak nie, nie omdat hulle die nie wou doen nie. So, en natuurlik, die hele Megafoon Rugby en Rugby staan agter jou, ons het baie kontak tussen ons almal, ek en Simon en die hele lot so noem maar ons naam in Megafoon se naam, dat sal help, ek sê dat sal help, bedankt.
Ja, ja, baie dankie. Ek sien baie uit hierna, ek kan nie vir jou sê hoe baie ek hierna uitsien, dit gaan so lekker wees en ek hoop prachtig en sukses met mense asb, los 'n kommentaar hieronder van ons wat julle dink, wat julle dink waar ons kan kyk, paar idees wat julle dink van ons idee om hierdie program te loods, groet graag van julle, maar baie dankie, dit was baie lekker man. Dankie en weer.
Transkripsie outomaties gegenereer — kan foute bevat.