In hierdie episode van Raakvat Rugby bespreek MW Welman en Arrie Hougaard Rassie Erasmus se vroeë aankondiging van die Springbok span. Hulle spekuleer oor die strategieë en kopspeletjies wat die afrigter in gedagte het.
This is the Rockfight Track B Podcast. Analyse. So hierdie span, wat dink jy Arie, wat verwag jy? Ja, nou NB, ja, so lekker toetsweek, en Rassie het almal verras, die media en Engeland verras, hy het in die vroeë aankondiging gekondig, so lekker sterk span, sterk agterlyn, gevestigde voorspelers, soos nou kan sien, die ek geniet die groep nie is onder die agterspelers, is Daimin, Willemse en Cheslin Colby, speel al by hulle 50ste toetses, soms so saam, saam, 8 jaar terug het hulle saam vir die bokke gespeel, so is 'n goeie oomblik vir hulle, maar sterk span, gevestig, die agterlyn is nou wat ons verwag het eintlik, Manny Lubbock op 10 was miskien 'n besprekingpunt, maar hy het dit probeer bo Pollard, en dan is die sterk agterlyn gevestig wat mekaar ken, die voorspelers ook, so goed as wat mens kan by mekaar sit, die los voorspelers is ook gevestig met Kolisi en Pieter-Steff natuurlik en Wiese, en die man Etzebeth wat terugkom uit langklaas gespeel soos Hoopse Fiks uit hou, dis belangrik, want ons aan Hunderdau praat, daar is nie erkende slot op die reservebank nie, so Etzebeth sal as 'n mens 'n bietjie langer moet hou as gewoonlik en dan Samot Norkie en dan 'n lekker sterk voorry met de Tooi en Marks en Ox, so op die bank is 'n interessante bank, en wie ek dink, daar is die groot besprekingpunt, twee komponente wat daar besig is, wat ons daar alweer kan praat, is daar is nog nie 'n slot nie, soos ek net nog genoem het, waarskynlik sal dit wees dat Pieter-Steff de Tooi na slot kan skuif potensieel deur die wedstryd, hy het natuurlik baie rapied aan gespeel, en die twee reserve flanke of losvoorspelers is Marco van Staden en Cameron Hannekom maar André Estruysen is ook daar as reserve agterlyn speler, so hy kan ook flank speel as dit moet, maar dan is daar ook nie erkende loskakel wat kom ons sê maar nog in loskakel, soos Pollard wat daar besig is op die reservebank en daar sal Daimin Willemse waarskynlik dan moet instaan as iets moet gebeur met Manny Lubbock vroeg in die wedstryd, maar ook ewer interessant is Zachary Potgieter is gekies bo Wilco Louw as stid, so dit is 'n goeie besprekingpunt, en Gerrit Stenekamp is wel daar op loskop stid, nog steeds, en Jan-Hendrik Wessels, ook 'n besprekingpunt wat baie meer loskop gespeel in die afgelope paar wedstryde as haker, is die amptelike reserve haker, en Marco Verstaan kan ook daar instaan, so, veelsydigheid op die bank, maar ek dink die besprekingpunt van my is, daar is nie, Wilco Louw is nie daar nie, Pollard is nie daar nie, en daar is ook nie iemand soos Mostert, ek weet nie of die besering is nie, maar daar is nie nog 'n slot op die reservebank nie, maar daar is genoeg veelsydigheid om dit vas te kan hanteer. Ek het gelees, Lood en Frankel Monster, het is alweer ligte beserings.
Radio Noord en is hy stuur, hy het ook 'n besering opgedoen. Dit is 'n bietjie aardverskuiwend, dan loop hier die hele kampioenskap mis en hy speel nie vir die sprinkelkunst. Ja, ek bedoel, dit praat hier van 'n bietjie wat ongeluk by die geluk, maar dit is nie 'n goeie ding. Maar vir my beantwoord, natuurlik, welke Lood nie gespeel het, is nie in die spanning nie, het is waarskynlik, hy is ook regtig vermoed, hy is ook nie heeltemal op sy beste nie, ons het gesien hoe swaar hy gekry het en hy was te visies teen Leinster, hy het siek geword op die veld, en ek weet hy was eers gesnyf voor die tyd, dit is waarskynlik wat dit is, maar vir my interessant is ek sê, daar is slot, ek kan nie indink dat iets anders is as dat Pieter-Steff gaan vier skryf, en die goeie vraag is natuurlik, wie gaan dan oorneem by hom op 7? Die tipiese is dat Cameron gaan waarskynlik 7 en 8 kan dek, maar hy is eintlik maar 8, ek het Vrydag by hom, ek het al geloof op Loftus, geloof het of nie, hy het ekstra werk gaan doen, nou hy vrygelaat is nou die springbok afgekreid vir die naweek en ek het so 'n bietjie met hom staan en gesels daar en hy het vir my, ek het hom gevra, en hy het gesê hy sal dit deels keer, maar ja, ek dink ek gaan speel en toe vraag ek vir hom, waar wil jy speel, weet, ons het al baie keer gewen vir lekker 6 moet wees, hy sê hy sal enige plek speel waar hy wil waar Rassie wil, hy glat nie om nie, maar vir my interessant was, hy het vir my byvoorbeeld gesê, by die bille is nommer 8, vir my hartlip in die buitenkante in die tram, tram, soos hy dit noem maar by die springbok is die nommer 8 in die middel, so is Jasper Wiese, hy is 'n stormram, en die 6 en 7 speel waar, hy het, ons laaste gesien met Circulation Peter 7-2, gaan speel waar, hy verkies, ek dink hy verkies om by die kind waar te speel, maar as ek sê, hy is wel enige ander plek speel, maar nie die tipe visiese speler wat Jasper Wiese is nie, so kom ons praat nie, wat sien jy Cameron se rol is, in die bombsquad, spesifiek, wat dink jy is hy toekoms daar?
Ja, ek dink jy is reg, jy het nou nie, soos die Engelse sê, like for like met Wiese nie, wat die unieke speler is nie, soms hoe die speler wat jy kan namaak, nie? Jy het miskien van starten is 'n bietjie meer in die kategorie, maar hy is ook kleiner. Maar ek dink as dit gaan om meer direk te speel, kan almal direk speel. Ek dink Cameron Hanekom kan ook minstens die direkte momentum kry soos Wiese, so hy is 'n in sy soort wat dit dan betref. Maar ek dink die voordeel van Cameron Hanekom is dat hy die indruk kry dat hy 6, 7, 8 kan speel.
So ek dink sy veelsydigheid is van baie waarde, is baie waarde vir die springbokke. So ja, ek dink daar is genoeg veelsydigheid in terme van die losvoorspelers, en soos weet André Estruysen kan ook daar gaan speel maar ek is nog steeds 'n soe bietjie van ek dink sy effense nou nie ek wil in die kategorie van risiko nie maar die feit dat Eben Etzebeth so lank plaas gespeel het sal ek gedink het dat mense slot, erkende slot daar gehad het, mis oos jy gesê, daar is 'n klomp ligte beserings, en daar is 'n klomp spelers wat waarskynlik as 'n voordaar van die kan speel nie. Maar ja, dit is ewer van verassing, maar ek dink die balans is nog steeds daar, die opdrag 5-15 is baie gevestig, dit is net hoe die wedstryd gaan ontwikkel. Ek dink, mens moet ook kyk na wat op pad is. Engeland gaan heel waarskynlik vir Pollock begin.
Daar is stersprake dat Henry Pollock sal begin op 8e man, met Ben Ewell op flank en Ali Chesum op flank. So dit is wat, wat die bespiegeling is op die stadium. So ek dink, dan is Cameron Hanekom ook baie werd in terme van Loftus Fers van Elspark. Die beweeglikheid wat die spelers het en die vinnige spel wat daar gespeel word. En ek dink, ons moet almal maar net voorsigtiger wees en onthou wat gebeur het toe ons in Australië laas daar gespeel het.
So ons het gesikkel in die toerhalte. Dalk is dit goed om hier en daar 'n beweeglike losvoorspeller te hê. Ek dink Henry Pollock is 'n onbekende, maar sonder twyfel is hy 'n goeie speler. Ons weet dat hy irriteer met alles wat hy doen van die veld af en sy reaksies en al die klein goeie goed, maar dat hy 'n goeie speler is met Suid-Afrika net respekteer. So, dit is wel interessant wees.
Natuurlik, hy lid nie vir Marouet Tojo, gebring nie hulle ris om. So, nuwe slotte waarskynlik ook. Dit sal waarskynlik George Martin en Alex Coles wees wat slot gaan speel en voor hy die bekendes wat my daar gaan wees met die vorige toets is Joe Hines en Jamie George wat kaptein is en Alice Gange so dit is my min of meer wat die bokke kan verwag maar dit gaan 'n harde stryd wees want Engeland het 'n goeie span en agterspeel is dalk vir Finn Smith op loskakel waarskynlik met Alex Mitchell op skrimskakel so dit is wat mens te wagte kan wees van Engeland. Harry ek het die antwoord ek het die antwoord wie sy slot en die slot is Jan-Hendrik Wessels. Rassie het jy van die laaste week gesê Jan-Hendrik Wessels sit oor 4 op skool gespeel nie wat dink jy is die nie dat kaas wat in die hoed uitgetrek gaan word daar nie ek het een van die beste skole 3 en nog gedruk as 'n slot vir Grey College so in die hoek gedruk met 1 hand soos Jan Ellis gaard loop maar ja hy is goed hy is nou nie heeltemal 1,98 2 meter nie maar hy is 1,92 dink ek tenminste hy is 'n groot man jy weet nooit, enig iets is moeilik, hy kan my vierslot maak, weet, en hy kan ook die bal lekker opvat, was wie sit al daar, is nie so, dit is interessant wees as dit wel gebeur, dit sal die verrassing van alle verrassings wees, maar ek dink, hy is waarskynlik, maar haker eerstens, maar Marco Verstaan kan ook daar instaan as dit moet, maar dit is al baie interessant wees as hy op my vierslot gaan sak, ek dink hy daar gaan nie te kort aan skramkracht wees nie, en daar gaan nie te kort aan momentum wees nie, so dit kan dat werk, wie weet, hulle gaan dit sikkel om om die lig te kry dalk, hy is lekker groot die springslag en dalk, 'n bietjie van 'n uitdaging wees nie, ja, maar dis van die oudste kamera handig om gebruik, die loskop en die vastkop so rondom om te bring, nie, dis van die oudste kamera handig om gebruik, hy is lichter nie, hy kan om so in die lig omgooi, ja, of kan selfs kolbeer die lyn staan en gooi om deurboe op, jy weet nooit nie maar dis interessant is, as hulle kyk, as jy reg is, dan sit alles hier gebrek op hierdie platform, ja, maar niks is onmoontlik met Rassie nie, so ek sal dit nie helte maar links gooi nie, ek sal dit in die kategorie sit van moontlikheid, verseker.
Jy het nou nog genoem van Jan-Hendrik Wessels, en kyk, hy beide, hy en Marco van Staden kan haker speel, maar Marco van Staden en ek het meer haker gespeel as wat Jan-Hendrik die lafwêreld per seison gespeel, ek woon van Marco nie dat ek op haker gaan opeindig, die mewaar pas Gerrits teen, ek weet nie, dit is so 'n bietjie vir my asof hy nie legstuk, legkaartstuk en nie lekker in mekaar pas nie, ek weet nie lekker wat Rassie het nie, en ek is geïnteresseerd aan, hoe kom hy nou besluit om die span vroeër aan te dui, hy het nou geën Engeland die hele dag of so ekstra, en af en toe 2 of 3 dag ekstra wat ander spanne doen, om jou span te kyk en beter te beplan en alles, is dit nie bietjie van, het beteken van bietjie oorgerustheid miskien nie, of is dit, wat probeer hy eintlik bereik? Ja, ek weet almal sê Rassie weet die beste, Rassie weet alles, en Rassie weet definitief alles, ek stem saam, ek wonder my net, hoe kom, wat is die gedagte daar aan, om die span so vroeg aan te dui, weet hy sê nou ja, nou weet hy hulle is gevestig in hulle koppe, hulle kan lekker in die ding inzettel, noem dit maar so, die rivier, ek en alles, maar nog steeds jy moet nog so 'n bietjie jou kaart het, jy die boor vir op die keer, wat is dit nou eintlik hierdie, wat dink jy? Ja, ek dink skies, of ek dink ook dat dit is 'n verrassend gewoonlik, dan teen Ooseland en teen Engeland en teen Ierland kon nog uit so 'n bietjie dieper in die week aan, ek dink die logiese ding waarna ons almal ook verwys is, dat hoe vroeër is, van natuurlik weet wie jy kies, vooral op jou reservebank, gee aanduiding van wat jy beplan, in moderne rugby is dit nie net jou 15 met opdrag nie, dit is ons redelik seker wat gebeur maar baie van jou span, jou planne, kan jy sien wat in die reserve is aangaan, weet hy in die verlede al 7-1 gedoen, hy het al 6-2 gedoen, so, ja, hy wees miskien so 'n bietjie vroeë handa, ek weet ook, ek het al in vorige mediakonferensies het Rassie Erasmus al gesê dat hy verkies het eintlik so, dat die span is uit, daar is nie spekulasie nie die spelers kan fokus op die week, hulle kan oefen daar is ander die druk is van hulle af is nie gewonder van wie word gekies nie hulle weet nie afval al vroeër maar dan is dit ten minste al uit en klaar en afgehandeld en jy kan speel so oefen en voorbereid. Maar ek dink die logiese ding is dat ja jy gee die opposisie natuurlik nou ekstra tyd om te ontleed en ek dink ek ken die spelers wat opdraf maar ek dink ek meer tyd om vir Zachary Potgieter te ontleed. Hulle sou daar keers Donderdag gewet het, dit is nie welkou nou nie.
Nou sal hulle ook vroeër weer daar soos spelers soos Cameron Hanekom wat hulle ook beter kan ontleed. So ja, ek voel ook dat gee Engeland bietjie meer tyd, maar ek dink Rassie het die plan ek dink dat dit is van meer waarde om sy spelers op 'n goeie skuikindige plek te kry in die opbou na Saterdag. Ja, ek weet nie, die span weet wie speel. So dit is nie nodig om in die pers te wees om vir die span om te weet wie speel. Dit is wat ek vind, dit maak hier erg vir my sin in die opsig nie.
Ek dink hy probeer iets toe nie so. Maar sal seker later uitvind, wat die eindelike motivering agter die ding is. Ek sien uit na die een, ek vermoed die span gaan bietjie baie verander vir Wes-Tegen-Skotland en dan heel deel maar verander vir die Wes-Tegen-Wallis. Soos Rassie en orde haal die hele groepsgroep van 46 spelers kans gee, het om voorhond toe te gaan, ek dink ons gaan 'n paar mannes sien, hy is toe kom na die naweek, en 'n paar mannes sien, inkom na die naweek, ek sien jy almal seker nie, maar ek vermoed, hy gaan hierdie drie wedstryde gebruik, is 'n baie groot laboratorium om op te bou na die kruisers rivaliteit toe, daar een en teen in die opleks, want kom ons weet nou, wees nou almal eerlik, dis die een wat saak maak, en die groot vraag wat ek hier houwe vraag, is hierdie nasie kampioenskap, is daar enig iets, of is dit die doodgebore ding, is dit maar net nog 'n toetswedstryd, neem menige van die span het dit regtig in sig op, byvoorbeeld as dit klomp, snaakse reels, Fiji speel hulle tuiswedstryd in Engeland, Japan speel hulle tuiswedstryd in Australië, teen Ierland, alles in die noodgedonge goed van die mens, kan nie op en af, noord en suid vlieg die altyd nie, ek verstaan dit, maar, dit is so amper as die ding so bietjie kindsmatig gedruk word, en as dit nie regtig nog die verbeelding dat vlamvat het nie. Ja, kyk, daar is 'n gegrond in Europa, waar kan ons sê, hoe kom die instruksie op tweeking aan wees, nou al bepaal, so, dat, kyk, daar was in die verlede maar altyd van die jaar was daar wedstryde tussen die noordelike en suidelike halfrond in die wintertyd, suid-afrikaanse wintertyd.
So nou is daar net 'n bietjie meer, kom maar sê maar, 'n bietjie van 'n strik rondom dit gesit en dit maak ook, natuurlik was daar altyd wedstryde in November, so die wedstryde vind steeds plaas, daar is net 'n bietjie meer op die spel, seker ook interessanter. Die gegewe is dat jy bly speel in die noordelike halfrond span, so as jy eerste is, dan speel jy die eerste van Europa, dis nou in November, dis nie einde van die jaar nie. So jy gaan nie teen die oplek speel nie. So dat jy die beste van die suide speel, die beste van die noorde. So, ja, baie op die spel, dit is, natuurlik, New Zealand speel teen Frankryk in die naweek, maar Frankryk stuur weer 'n verswakte span.
Nog in die naweek nog finale gespeel in die klapkompetisie. So, New Zealand het goeie kans om daar weg te kom, en hulle speel teen Ierland ook. So, dit is interessant, maar ek dink dit gaan interessant genoeg wees. Ek dink nie, ek dink daar is Mariette in dit. En hulle speel nie afgoed in mekaar.
in die tyd en in November, so nou is daar so 'n bietjie meer om voor te speel, so ek dink dat sal daar kan jy vooral nie opbou na November, dit hoef my, ja, vlaar, klaar, dit is anders kom in die Saterdag teen Engeland, voel dit al meer in dit is, oor dat jy weet, jy moet nou begin wen, as jy nou bekeer verder kyk na November, so wat anders is nou maar net eintlik 'n bekeer van, wat noem jy, dat wintertoets gewees het, maar so daar is ewer meer op die spel, so ek hou daarvan, ons moet kyk hoe dit nou ontwikkel, dit lyk nou vir die kaartjieverkoop vreselik die ligte uitskiet, as ek dit so kan noem, dit is 'n ander faktor, dit is 'n groot stadion, daar is duisende, ek dink, hoeveel, 62.000 mense, hoeveel pas in die stadion, en ek dink, is 62.000, so daar is sprake, dat hulle hoop, dat dit 80, 90% vol kan wees, in die naweek, maar die kaartjieverkoop, is nie sleg nie, maar dit is verseker nie, uitverkoop nie, dan is nie so, so ek moet kyk, hoe gaan dit nie, res van die week. Dit is sleg, 21.000 kaartjies, 21.
000 kaartjies verkoop by 62.000 die week voor die wedstryd nie wat, daar is daar is ander progeste dier of iets is hier reg of mens wil nie alles partoe gaan nie weet nie, en jy skoenees van sê hoe lyk hulle kaartjies verkoop nie, want hulle hanteer nie die kaartjies verkoop nie, is SRHP hanteer dit weet, ek het net so 'n vermoede die mens, SRHP begin vergeet wie hulle eintlik ondersteuners is en prys is en al vir die mark nie so ek sien van die mens wat ek mee praat, ons wat in Australië bly en alles sê, ons goedkoopste kaartjie sal selfs duur wees in Australië, sê daarom byvoorbeeld, in Australië is alles in ieder geval bietjie duurder, die prys is onrealisties, en die mens betaal baie meer vir brandstof en allerhande ander dinge, en dan moet hy nog ekstra betaal vir die kaartjie ook, en natuurlik die losie ouers kry nie outomaties kaartjies nie, nie wat, ek dink hier die nuwe model van SRHP gaan nog op baie ondersoek kom, as jy my vraag. Nou, ja, ek dink die oblektoets was nou baie belangstelling, en dit is, die kaartjies het redelijk uitverkoop, maar dit is 'n ander kategorie van belangstelling en dit is ook ander tipe wedstryd en almal wil sien hoe die obleks en die sprum ook gespeel. So dit is jou uitdaging teen Skotland en teen Wallis en Engeland was jou beste kans om die pavloon vol te maak. Ek dink dit gaan nog moeiliker gaan teen Skotland en Wallis afhangend hoe vir die pryse aanpas, maar dit is net nie vir die Riks en die K-Bok, weet as jy die stormers teen die obleks en die sprum op die obleks wil gaan kyk en jy 2-3 kinders, dan kost jy om 10.
000 rand net vir die twee wedstryde, as jy gelukkig is, as jy dit kan jou 12 of 14 nokk of so. So dit is, ja, dit is baie deurdeels daar, maar kom ons kyk wat daarnaweek gebeur, daar is groot belangstelling die sprumhoek gespeel die speel ook al 'n spark en ek glo daar gaan nog mense bykom as 'n groot stadion so ek s om 62 mense daar in te kry gaan 'n man op beperk vat en het klinkje gaan gebeur voorsater altyd sleg as daar Paulien die vol is nie. Nou as ons laaste jaar ook al gesê, want daar was Alice Park was nie vol nie, Park en Alice Park was ook nie vol nie. Ek weet nie Arie, dit is net asof my die zelle opgewondenheid het as vorige jare nie. Dit is my so 'n bietjie van 'n demper op alles, voel of my alles so half bietjie verweiderd, ek weet nie wat te verduidelik, dit is net gevoel wat ek het.
Verbeel ek my, voel jy nie sneller of moet ek my net bietjie aanpas en opgewonde raak? Ek dink daar was baie ander rugby wat ons besig gehad het na die afgelope tyd en ek dink dit is nou, daar was 'n barbarians wedstryd maar mens moet nou maar weer jou fokus wel lig op Engeland. Engeland is 'n groot wedstryd, dit is altyd 'n groot, groot wedstryd, vir die stroomhokke, dis in Nieuw-Zeeland en Australië en Ierland is dit die vier wat waarskynlik die grootste is. So ek dink daar is baie op die spel, dit is nou miskien jammer dat dit eerste is, miskien dat in Skotland eerst is die ding wel so 'n bietjie anders in die rol gekry het, maar ons speel hulle dadelik, en ja, ek dink dit gaan belangrik wees teen Saterdag, daar is baie wat gebeur rondom ons ook weer, daar is sokker, wêreldbeker, dit is ook nou, daar is T20 vroue, wêreldbeker, krieket ook in die gang, is onder 20s, wêreldbeker speel ook, so daar is 'n klomp wat rondom ons gebeur, so dis amper asof jou kop sing van al die opsies wat hier rondom ons aangaan, so dit is miskien op die voorgrond. Ek sien uit na Saterdag, maar dit is, ek sal, dit sal sleg wees as dit nie volgepak is nie, weet jy, enig wat jy wel weet is, as jy bakke op tweeking om gaan speel, is dit volgepak, so jy wil hee, dit moet ook elders parkieselfde wees, die skade bly maar vir jou bondgenoot, maar ja, dit is die eerste een van die jaar, sterk span, lekker om hier en daar 'n nuwe man te sien, nuwe gesig, so ek dink dit gaan 'n groot wees, ek dink in Saterdag sal ons almal weer begin gesig te verf en truie aantrek, dan sies weer reg.
Ja, dit is seker onverwijdlik, dus ek vandag moet jou net iets oor iets eeltal anders praat, jy het nou genoem die eindstrijd van die nasieskampioenskap, nasiesbeker wat mens het ook al genoem, gaan op toekennem wees, dus voor die tyd besluit, elke jaar die kampioen leger en die einddagbeker, voor die Europese kompetisie, voor die tyd, jy weet die eindstrijd gaan in, hierdie jaar was dit in Bilbao in Spanje, laas jaar was dit in ek ken jy ons daar nie, Wallis gewees, die jaar voor het was dit in London gewees, ek wonder of die jowars sien nie dat ek begin moet kyk na so iets dat jy voor die tyd weet, ongeag wie, alles in die stormers en die bille, die eindred gaan in Dublin wees, of in Loftus, of in Kaapstad, of in Italië, wat ook al want ek sien nou byvoorbeeld, een van die redes wat kom in die weesred, waskyn ek 2 weke tussenin gegee was, om met hulle sikkel om kaartjies te kry toe Blaaskou moes skiele Pretoria te vlieg 2 jaar gelede, het hulle gesikkel om kaartjies te kry, om Pretoria te kom kom want jy moet op die laaste oomblik, moet jy begin kaartjies koop en alles, en dit kan ook help vir verkope van kaartjies, die mense weet voor die tyd, die kaartjies kan lank voor die tyd gekoop word gaan ook meer plaaslike mense byvoorbeeld kry en weesryder buite woon. Ek weet nie, ek is net iets wat ek geraak gelees, het te wonder, ek weet net wat jou opinie is alweer. Ja, ek dink die tuisveld voordien is altyd die bondgenoot, ek dink die enie sal probeer veg vir die tuisveld om op Loftus 'n finaal te speel of op Kaapstad stadion, is natuurlik baie waarde vir die enie, so jy ondersteun is, dis amper, stem met die Engelse praat, van die reward vir jou ondersteuners, ook om te kyk, so dit is lekker, so is lekker oomlik, is 'n lekker omgewing, is 'n lekker opbouw. Ek weet die Amerikaanse NFL, die grid aan, dat hulle sommer met die helmets speel, kon ook altyd in die trale veld in begin van die jaar aan maar ek is ook, wie speel hier, hulle speel byvoorbeeld in Philadelphia of in Los Angeles of in Houston of waar ook al, en dit is wel 'n speel, maar dan is dit in die trale veld en hulle moeiteloos pakkel omvol. Die uitdaging is waarskynlik, as jy sê dat semmer 'n finaal is volgend jaar op Loftus Weersveld en die stormers speel in die eindstrijd, sal dit nogal vreemd wees vir almal om te probeer in Pretoria uitkom en hoeveel mense gaan kyk, maar dit is miskien die uitdaging, as jy het 'n neutrale veld het, maar ja, dit is logies 'n probleem as jy 'n kompetisie het wat gaan oor ver in die noordelike halfrond en die suidelike halfrond, wat so ver het mekaar het logies, soos jy sê, want dit was ook die eindstrijd tussen die Bulls en Leinster was ook halfvol gewees, so daar het hulle ook 'n uitdaging gehad om kaartjies te verkoop, so dink as jy nie die bokke Engeland waar die uitdaging het nie, miskien is die kaartjies daar ook 'n pikkie duurder gewees, maar ja, so dit is asof dit, daar is krake maar ek dink, ek sal nog steeds meer gaan speel op jou tuisveld ek sal, ek sal sê, ek sal eerder wil sien as die Bulls so veel stormers tuis speel, dat jy te mense ondersteuners het wat daar voor jou lei, om te gaan kyk.
Ok Arie, dankie, ons kon nou nie te veel spekuleer nie, want ons weet nie eintlik nie so dankie, ons sal binnenkort weer gesels die Vrydagse kant, as ek in die Kaap daar by jou, goor is baie koud daar, so ek sien jou dan al die wyn te drink en ons vir te sit en kie met jou te gesels, as ons mekaar raakloop, wanneer ons mekaar raakloop. Ja, vir seker, as dit koud is, daar is baie vierkies wat brand by baie lekker kelders met genoeg rooi wyn en wit wyn en verskeie omsoos. Rekkie en rooi wyn. Die Kaap is, Kaap is jou verwelkom met jou arms. Oké Arie, baie dankie.
Transkripsie outomaties gegenereer — kan foute bevat.