In hierdie episode van Raakvat Rugby bespreek MW Welman en Angus Opperman die uitdagings wat Evan Roos en Embrose Papier in die Springbok-span ondervind. Hulle ontleed die Bok-groep vir Argentinië en kyk na die afgelope Currie Cup-wedstryde.
This is Rockfight Rugby Podcast. Hey, hallo EMB, goed om terug te wees. Ja, interessant is kwaad. Ek moet nogal sê, ek het nie verwag dat Oso's Hushel gaan bly en Ambrose gaan teruggestuur word ballet toe nie, en natuurlik ouens soos Tukes en Evan gaan terug stormers toe nie. Maar, interessant genoeg.
Ek dink, Rassie wil my net van die ouens wat nou teruggekom het van besering af, ek dink as 10 ouens, as ek dit mis het nie, net een bietjie van die rand gee. En dit is belangrik, natuurlik, ek wil my net oorblyst kom op, oor een maat of so. En natuurlik ook, dit sal een goeie blootstelling wees vir die ouens soos Ambrose en Evan en Toeks en die boys om een bietjie van die smoorkos te kry om teen die All Blacks te speel so wanneer hulle kom in die Griekels-rivaliteit dan het hulle daarom 'n gevoel van wat die ouens kan bring en hulle het bietjie IP ook om terug te vat na die bokkamp toe. Ja, dit is 'n goeie punt wat jy maak, hulle gaan nie net terug, hulle is nie net teruggestuur nie en dit is nou die einde van die prent nie, hulle is eintlik teruggestuur om vir hulle franchise te gaan speel in die Wes-Rand teen die All Blacks, dit is 'n geleentheid so dat hulle bietjie hulle dinge kan versterk, jy weet, as Ambrose nou en wat deursnee jankies het in Frankryk gespeel, Embra was die speler van die toernooi gewees in die URC en tog word hy teruggesteeld. Dink jy dit gaan my nie dat oor om 'n bietjie benete te gee in die boelwedstryd of om die bille dalk 'n bietjie te versterk?
Ons weet dis maar, die vraag daar, hy weet die bille en die stommers speel teen die Obelix en dan die dag daarna speel hulle basies teen die Cheetahs, die stommers dan het die dag daarna, die Sondag en die Sondag en die Vrydag, hulle het uitgediende gelede, hulle het baie spelers wat nie gekies kan word nie, hulle het baie beserings, hulle moet die karriebeker doen, hulle het onder 23 verpligtinge in die karriebeker, dan keer is my net ouens teruggestuur om die stormers 'n bietjie meer weerstand te laat bied, want ja, dit is die All Blacks, jy wil nie nou opdaag met jou derde span nie. Ja, en ek dink nou bietjie aan die 2021 Brits in Eerse Lewis Tour, waar ons almal bietjie groot pak gekry het, ek dink die bille het nie gespeel nie as gevolg van COVID, maar ja, dit was maar bietjie van 'n moeilike toer gewees vir al die franchises wat deelgeneem het. Maar ja, ek dink dit is bietjie van al twee. Natuurlik my span het te versterk ook, maar nie sal hy aas om ook vir die ouens 'n bietjie meer van die rand te kry. Ek is, soek genoem het, bietjie perplex met Ambrose.
So daar kom sy nie in die bal nie van En Hussle wat geblei het. Ek weet dat Hussle het nog vir by die ouens gespeel. En blijkbaar by goed, ek, obviously, ons het nou nie top 14 nie, so ons kan nie kyk nie, maar van wat ek het, is, by joune het die by goeie seisoen gegaan, so hy moes daarom iets goed gedoen het om terug te kom in die span en daar te bly vir jyde jyne. Maar ek is seker dat ouens alweer opgeroep word, een of ander tyd in die seisoen in, dit is nogal 'n baie lang toer, of 'n incoming toer van die All Blacks af, en jy gaan basies almal nodig hê. Dit is 'n moeilike situasie om elke liewe week die selde span te kies en nie hier en daar rotasie te maak, of dit nou besering is, werkbelasting en die tipe dinge, so ek sê konstant in hierdie grootste raal wat die reeks sien, maar ek dink dit is voordelig vir die springbokke en vir die franchises om hier ons terug te hê by julle clubs, maar ja, nog steeds waar interessant wat ons teruggestuur is.
Ek sou gedink het van hulle so miskien in die groep gebly, maar ek dink jy wat hier is toe vir hulle nie. Ja, die ouens natuurlik die mees kontroversiële en is altyd Evan Roos, jy weet, altyd ja, koe, hier is hy nou, hier is nou sy kans, en dan elke keer, man, is daar ietsie kies, is nou weer, weet, ek wonder per ty keer of die arme ou, wonder wat moet ek nou nog, eintlik nog doen, jy weet, wat moet ek nog doen om nog 'n kans te kry, jy weet, jy kan nie net vir ons nou gister met Martin Devlin gepraat op Lekkerhout People, en hy het gesê, dit is Ruben Love, hy het nie die beste wedstryd gehad, sy eerste wedstryd, vir die, vir die, vir die Frankryk nie, maar het hom kans gegee, hy het drie wedstryde gespeel, kyk hoe goed hy het gespeel hier, die einde, nou, want jy moet kans kry om jou voete te vind, is nie maar tyd verarm, ouds, Evan Roos sy briljante rugby speler, gee hom nie kans, gee hom nie meer as een wedstryd beslag nie, byvoorbeeld, natuurlik het geld verbaie van die springbokke, wat net een kans gekry het, maar Evan kom nogal van 20, wat, 22 af, hy het ook sy debuut in Wallis gemaak as dit die na verloortoets gewees, jy weet, dis ek voel net of jy ook nie regtig ooit die geleentheid gegee word nie, of is ek nou onnodig negatief? Ek dink ek welke punt en weer ek weet dat Rassie natuurlik sy squad routeer en hy wil almal die kans gee en ons vars, maar as hy wil hy ook moet die impak maak in die nasionale span en hy moet gewoon draak in sy posisie op die vlak en vir die springbok en ook nie vir sy franchise nie, jy wil daarom en hy moet daarom meer as een in die race speel. Ek weet dat Rassie Jasper is die eerste keuse en ons almal verstaan dit. Engeland was altyd 'n gegewe gewees Jasper gaan begin, maar ook onkon Evan nie, altyd begin het teen, Skotland en teen, Wallis byvoorbeeld nie.
Dit is al goeie kans van hom gewees, byvoorbeeld. Dit uit twee in die ry te kry, tal ook 1-2 in Argentinië, of tal van die bank of speel. Maar jy kan nie regtig, soos jy sê, kontinuïteit bou in jou posisie, as jy nou die kans kry om gereeld te doen vir die springbok in die so. Ja, dit is bietjie van die kas toe nie toe, verrassing, maar ek verstaan ook speler sy prestasie weer, en sy kom terug na Ambrose toe, jy kom terug, jy druk 'n goeie 3 op loftes, en dan ewerskielik is jy weer uit die bokgroep, dit is frustrerend, vir enige ou. Maar, ja, ek weet nou nie presies wat Rassie sy plan is nie, ek dink nie enig iemand weet ooit wat Rassie sy plan is nie, hy is vol dat metodes, hy is maar altyd vol dinge onder sy mou.
Kyk, ons probeer om spanne voor die tyd te kies, en dan kies hy heel ander spanne, so ek doen nie iets meer, ek is nou moe van dit. Hoor jy sê, ek gee jou 'n storie vertel, my vriend Paul Abedant is hier in Afrika op 'n wildsplaas, wat elke dag vir 'n wildrit gaan en alles, en natuurlik, kyk altyd vir 'n springbok uit of so, vir rooibokkie of vir koe, en toe loop hy in die grootste springbok van Amelfast, Rassie Rasmus, op die game drive. Wat is die kans? In die wildsplaas. Ja, hy sê, ons hou nog van jou podcast te wees, maar hy was so stomgeslaan, en weet, dit is die laaste ou wat jy verwag om op 'n game drive te kry, dou voordag, en dit was so naags gewees.
Ek praat moer, maar ek smik die woord uit te sê, maar die man was dit, die staartstrak, ek kan net imagine, ek kan net dink hoe dit was, hoe de gooi ek nou die Engels daar, en die mense gaan my nou weer pak slae gee, so ek wil mee praat vir die ast, man, my vriend David Lau, Elric se pa is, het baie gelukkig, het sy seun weer in die span, weet, dit is 'n goeie ding om terug te kom van so ernstige besering af. Maar ek is geïnteresseerd in wat hulle het in gedagte vir die nommer 8 posisie. En ek sê Jasper is die eerste keuse, want Jasper is 'n baie fisiese speler. As jy nou kyk na die losvoerspelers, is Cameron en dan Elric, wat 8 kan doen. Nou, Sia kan ook 8 speel, en Marku kan ook 8 speel, en het, ek dink die afloop in Albeck-Tienwallis, het hy wel 8 gespeel in die scrums, as ek reg onthou.
Wat dink jy het in gedagte daar, want Cameron is nie die selde tipe 8 as Jasper nie, glad nie, waar Elric is dalk 'n bietjie meer fisies as Cameron, en hy kan ook met Felix Heve speel, wie dink jy is die noem het in my ander studie, die kroonprins vir die nommer 8 na Jasper, as Danny Evans is in die geval nie? Dis 'n baie moeilike vraag, EMB, ek het al die gedink het gaan Cameron wees tot Elric nou afgespeel het, ek weet nie, ek voel Elric is beter 7, miskien Pieter Steff 2.0, maar Rassie weet van beter af, natuurlik het nog steeds in terme van en dit is wel die rede kom Evan nie altyd by die springbokke begin kry nie, want, en ek gaan dit met alle respek sê to what's even, maar as jy by die springbokke speel, kan jy nie die stormers mentaliteit hê van die losweesie, en ongelukkig dis wat ek gesien het al, hy is nog steeds baie los in die sin van, hy wil nog hier 'n offload draai, en hy wil die tipe dinge doen, waar, jy weet, Jasper gaan vir jou nie kou voortbalkie nie, hy is baie meer tyd, selwe met Elric, selwe met Cabernet, en hulle is baie meer springbok-georiënteerde tipe spelers, as ek dit so kan noem. En, en is baie, baie soortgelyk vir hulle, vir die bille ook, of vir hulle franchise, so waar Evan, hy speel in die span al bietjie meer los is, en, en 'n bietjie meer vleet, maar, en dis maar altyd die ding met die springbokke, jy moet pas by hoe hulle dinge wil doen, en ek dink Evan sikkel al 'n bietjie met dit, maar my vraag te beantwoord, ek dink nog steeds, ek meen Evan nou spesiaal boete lees, het al bietjie gespeel vir die springbokke ook, ek dink hy is by laag in die pekingorde in elk geval, maar ek dink dit is in die twee, maar ek dink nog steeds Cameron is die ou. Elric is al bietjie meer fisies, maar Cameron is, ek sê nie, Elric is nie 'n harde werker nie, maar Cameron het net die hond in hom, as ek oor kan noem.
Ja, en hy is vannag, he? Ja. Ek het dierig met hom daar op lof te staan en praat, en ek het vertel, kyk, as jy nou ooit die perfekte specimen gesien het van hoe mens nou moet lyk, wie 'n fisiese atleet moet lyk, dan sit nou Cameron aan en kom, goeie genade, en ek kyk weet hy, en nou wat hy dit noem gee hy nie bietjie PSP's vibes nie, ja absoluut, absoluut, ja, definitief, presies, maar ek dink selfs nog bietjie meer, hy weet, hy is dat nog bietjie meer gestroomlyn as ek die woord kan gebruik, hy is goed gebou, so jy het noem as 'n fisiese specimen, en hy is van, dit is als wat spies was, my dink het bietjie meer ook, so, hy kan ek kan al kyk te hom as 'n PSP's toepassing, oh ja, nee, hoor jy. Ons het die kerstpies nie die hoogte bereik wat ons gedink het te gaan bereik nie, is ook nie het gebeur met hom nie. Ons praat hier oor ons slotkrisis en daar is net drie slots in die span.
Ons lood is Eben en is Franco Mostert, maar daar is 'n klomp, versatility of, wat is dit in Afrikaans, utility player? Een veelzijdige speler daar is hy dankie daar is ontgaan die deur. Ek vergeet veelzijdig maar kom terug met ontgaan. Mens is al my vergewe voor die klopsie. So sê oor my, wat dink jy, ek toe die ding eerste keer lees, ek was koop as wiese, hy het een fantastiese wedstryd gehad, nou 10 Wallis.
En daar sê toe gelukkig ook onder die veelzijdig gespeel, wat dink jy is die plan met die slots, gaan Ben Jason nog bietjie slot speel, gaan Pieter Stef bietjie slot speel? Ek spook kom het oor Ebense of hy gaan hou, of hy dat nie te bietjie te beserings geneig geraak het, en die Lood de Jager ons weet self, as jy vir hom skeef kyk, dan het hy weer 'n besering. Ek sal wekkie bekommerd wees daar, so. Ja, ek stem saam met jou. Ek het eintlik in die week 'n artikel geskryf oor, ek weet of jy gesien het hier die 5 walk-up bal, tussen ek het Verhoeven van Heden en Kobus Liese genoem, as die 2 slots, as gevolg van die situasie, want, ek noem my 1, die het nou genoem, hulle is baie injury prone.
Tweedens, hulle, ek sê altyd ou wat in ouderdom vastkijk met spelers die, maar daar is 'n baie moeilike posisie. En ja, ouens soos Victor en Brad toon en gespeel tot lampen 40 is, maar dit was in aan die ere gewees. So, ek weet nie, ek voel net dat dalk moet hulle bietjie meer in die ouens geïnvesteer, in Ruben en Kobus en die tipe ouens. Ek dink wel, ouens soos Ben Jason, hy word dalk ook bietjie gegroom om voor en toe slot te speel vir die springbokke. Ek dink nie, hy gaan sommer maklike L-reg of op die Pieter Stef se plek op Frank kan vat vir 'n lang tyd nie, alhoewel hy alke beter sê wat die slot is, maar dit is nou altyd goed om utility voor te hê.
As ek die mis het nie, Ben by die stormers begin as die slot is. Hy het, ek het gaan kyk, hy het as die slot begin, ja, korrek. As ek het die mis het nie, as ek nou reg maak, by die stormers begin as die slot is, ja, so dit is nie iets voor hom, wat ek omgeboon is nie. En in die ander kant van die munt, ek dink dat, ja, ek dink dat utility players gaan my job moet doen. Ek dink Pieter Stef gaan wel weer miskien nog slot moet sak, maar dit gaan ook geval wees van, ons is vol korses, as daar alweer 'n laaste minuut besering is, of soms wonder ek wat hy besering is, of hy sien nie dat ek moet op die ziese kop speel en het sê, oké, maar die het ons hier gekry en hy het al ankelie plan gehad in sy kop om my uit 23 eiland te begin in die eerste plek, maar dit is die spekulasie, maar ja, ek dink dat hy daar utilities gaan moet deurkom, en as mense kyk nou hoe die spel deels daar is, dis maar die waai voor, die hybrid utilities, ouens soos André met 'n flank en center speel, het hierlik die slots wat kan kan los hoe spelers speel, kyk, ons te praat van Toepoe, waar jy of hy, hy kan slot en ek kan flank speel vir New Zealand so, ek dink dat dit die tipe speel is wat mense maar deesdae na kyk en afrugter is maar 'n bietjie voorkeur virgeef, want jy het meer opsies.
Ja, so dan 'n bietjie praat van Toepoe waar jy van die minst geliefde spelers in Suid-Afrika na sy grynslag verlede week, verlede jaar, want hy raak in 'n park, staan en wat jy net die grynslag van sy gesig afgevee het en hy het die plan gemaak, moet om, ek het dit nogal lekker gekryf, ons het in 'n oor omgezelst, net my regstelling aan my kant, dat die drie slots is natuurlik nie, Franky Mostert is nie een van die slots nie en hy is onder die veelseid gespeel, die drie slots is Eben, Lood en Roan Rukie, maar wanneer jy praat oor Ruben van Heerden, en ek dink nogal, my gevoel is, jy weet ek niks sê, Lood de Jager, baie kry, baie mak, sier, ons slot, slotfabriek is bietjie dun, en ek het nie so'n gevoel, Ruben van Heerden het baie lank gewag om sy kans te kry, het goed gespeel en wel is, vooral in die lynstaande, hier is dat dit, hy is ek die ou met sy hand opgesteken, daar is nie wel op stand-by, want hy moet met my pilier toe gaan, om te gaan aanmelde af, as hy nie verspang. Maar dit is Roan Rukie, hy weet, Roan Rukie het nooit rarige kans gekry, tot hy kans gekry het, en nou is hy eindelijk die man in die sal. En ek het net so'n gevoel, Ruben van Heerden, gaan die selle paaikie loop, en weet, hy het nou regtig, ek het hom by die oog gevang, en ek spleit het in die kans kry, en dan gepraat vir Evan, waar ek die genoeg kans kry nie. Ek hoop hier Ruben loop die selle paaikie, want ek het net so vermoede, hy kan nog ver gaan, hy is baie tipe selle speler, miskien amper soos Roan, hy kan lynstaander wees, hy is baie fisies, ek dink ja, dit is ook nie 'n slegte oproep nie. Ja, kyk, hy het 17 Duitselaar gemaak en wel is vloot of nie, en ek dink 4 of 5 lynstaanballe gevang ook en hy is maar altyd 'n groot specimen gewees, ek dink dit was nie, dit is nie so nie, dit was die top tackle gewees in die RC vandag misduiken, so hy is 94% suksesyfer, iets soos dit, ek is nie 100% seker hoe my peit in nie, maar in die geledere, so ja en nou is hy maar nog 28 jaar oud, ek kan kyk na, en weer eens die ouderdomsprofiel, dus, ouens soos Eben, Lood, Franko, Jean Klein is seker nou al die preenke uit vir ewig wel, telk nie vir ewig nie, hy nie benoem het, Rassie kyk maar vir ussel, maar Jean Klein is seker maar nou laast in die pekingorde wie nog, maar almal hier ouens is bo 30, en soos ek gesê het, ouderdom is nie altyd die ding nie, maar jy koor bietjie van daai jeugd.
28, dis basies in slot se praamees, dis julle so stutte. Hulle is op hulle beste tussen 28 en 35, 40 jaar oud. Nou nie op toetsvlak, op 40 jaar oud altyd, tebal as jy brokjerdes is, of provinciale vlak nie. Maar jy hoor het ek sê. So ek dink, dit voel vir my, Ruben is nou al daar vir ewig gauw, my sê 28 jaar oud, so hy gaan ook maar touch wood, miskien van die bankerspeel, 'n paar toetsen mis, en daar gaan die puntkommaratie net vir my nie meer kan uitlos die span het nie, en ek praat van die beginspan, so hy mag wel nie stel 'n paar keer loop as Roan, kyk ek gaan eerlik wees met jou, ek het baie kritiek gehad toe Roan in die begin, maar hy het my stilgespeel, ek dink dit was sy wedstryd in die oorblik in 2024 in Kaapstad, en toe sê ek myself weet jy wat, ek was verkeerd gewees, die jou sê die heel deel.
Ja, nee, dis hier waar, ek moet sê, ek is baie indruk met hom, dit is by lekker. Ek wil splat groei oor die loskakels, kielik het ons is hier baie loskakels, daar is al gewond wie gaan ons nou kies as loskakels, nou het ons oor die hele lot van hulle Jakien Ahmed is aan die nietse ouwe te hand opgesteek het en ja, dis interessant, en Woesie Mooi ook kry nog een kans, Rassie het nogal gesê, sy het wiel het bietjie pap geraak in die tweede helfte, en toe al hem so maar af, wat het jy gedink van sy debuut daar, tenwyl is? Nee, hy het 'n goeie begin gehad, ek meen op 20 jaar oud, ek dink nie dat mens kan te veel verwag het nie, maar ek dink hy het meer as nie die pyp gerook, hy het niks verkeerd gedoen om die bok nie, en hy het sy basis op erg goed gedoen, jy weet, jy het dalk als koppaal toegemis, maar almal doen dit, maar hierdie daar, 'n goeie crosskick gegee het, Jesse is in 3, so ek meen, my liefste tons nou, jy het nou vir Woosie, vir André, Sascha, Marnie, daar is nog 'n Jordan Hendrikse, ergens in die geledere dalk, Q&H is 'n opsie, op 10 en 15, jy het nou 6 ouens om na te kyk, dalk sê, ons het dalk iemand gemis ook, jy weet nooit nie, so, wie kies jy? Jy sê vraag, ek dink nog steeds, is Woosie dalk laas in die leinen, maar nog steeds, as dit so moet kom, en het om nodig is hy daar, ek meen, ek gaan nou bietjie ver terug, en maak ek maar na 2011, om die oorblijf, ons was Steven Donald, gaan altyd vakansie uit om op helftekker vir ek. Ek wil sê, was hy ook, was om 5 den die rei of iets, wil altyd, hy gaan vis vang op iets, ek raak om te hou.
Hy gaan vis vang, exact. So, hy gaan nou maar enig nodig kry, en as dit so kom, en hy is bietjie in die nood, en weet hy, daarom het hy paar toets onder die belt, en hy ken die sisteme, en my kan vir jou die job doen, so ja, dit sê in baie so te vrietjies EMB, ek meen, dit is maar die sel as soos nou jy nog 2018, to sê ons met Embrose, Ewan van Seyl en Faf de Klerk, te dank ons, maar wat die drie gaan, al drie nou wereldweker toe en toe die wereldweker kom, toe sy kop is raar na Faf en Marshall Jankies toe sy ander man uit die brengk uit so, dinge verander baie baie gewoon in die sport en, ja, ek dink nie die dieptes in sy maar, ek is op baas, hoe sies nog in die groepen, net vir die feit dat ja, Sascha is nou terug en gedoen moes Kien as jy terugkom gaan uitval, maar dit is nou nie die geval nie, maar ek is bly vol en hopelik kan die ouens nog 'n piekie meer tyd in die groen goud dra. Ek dink John Dobson het nou Tamalekie op sy hand en dit is Tamalekie met die naam Poldewijlers. En hy kom sien en hy meteen duurste van die sjaks af teruggekoop, nou wie kan speel? Wie is nou die beste om vir sy is?
En weet dit, en ons het nou sy naam genoem, ek het in die vergeel, Jaakien Ahmed. Ek weet nie, maar ek voel julle ofisieel hoeveel lines gaan omkoop van ons en om met Sasha en ons vir julle, Mathieu wat gaan ons nou doen? Want Jakien lyk vir my en ek wil dit nou nie so vroeg sê nie, maar hy lyk my beter as Sasha op daarom ek hou van sy temperament ook, ek hou daarvan, hy is amazing, man, jaak of al, as jy kan onthou het Johan nie gesê dat hy wil nie verkorte jou as gevolg van die wereldbeker volgende jaar, want die mannen gaan min beskikbaar wees, wat ek sien is, Sia gaan dalk nie so baie jaar siespeel volgende jaar, om hier te begin, en hy gaan dalk van Toetserabia of Uytree na die volgende wereldbeker, dalk, miskien is dit net my projektsie, maar ek dink ook, hy gaan meer van 'n tipe rol, so dat Dion vir hy gespeel vir die solmes, in die sin van, hy ton nou Dion vir hy het mag gekom as 'n mentor in die begin, hy so nie baie gespeel het, maar die speel is so goed dat hy bok te biet gekreed en 'n werelddekker gewen het op die einde van die dag. En kaptein was op die einde. Ja, uitsonderlike geval.
Maar destyds toe bring hulle vir Johan de Jong en vir Johan Friedrich as leiers in die span en ek dink dat Sia gaan wees. Hy gaan vir Paul 'n mentor wees. Sia gaan dalk meer van die bank af speel as enig iets anders. Ek dink die Anata Malek is ook, dat is ouens is die man voelder wat opkom van die WP af. Hy is nogal getalenteerd as 'n goeie speler al van die jongs af, bybesering het gehad, het nou gespeel teen, in Griek was die naweek, het by goed gespeel, so, dit is bietjie van die probleem om Fasea terug te hê, ek is bly is terug, moet u nie verkeerd verstaan nie, maar nou het Evan Paul de Willers, en by the way, Dion Fries nog steeds...
Ek moet net sê, wat vond Dion Fries, ek het sko verget van die ou, hy is ook nog daar, hy het ook nog een nuwe kontrak getekend. Hy het nog een jaar getekend so ek weet nou nie wie gaan mentor speel nie, maar onthou was er baie oor gepraat ook EMB, dit was steeds oor champions cup en die kompetisies so jy het daarom jou diepte en ek dink dit is wat die stormers in het probeer om te doen, hulle wil die 2 spanne hê wat jy nou nie ou, jy gaan nie die span stuur haal ek koens toe en 61-18 verloor met klomp karrieweker ouens nie, jy kan daarom sê ok cool, ons gaan vir Dion Vrije en vir Sia Kulisi stuur en Paul bleem by die huis, hulle gaan speel daar, een wedstryd, kry vir ons 'n paar punte, wen al die wedstryd, so is die ander spanne ook maak in Europa en so die Toulouse en Montpellier en Bordeaux en die ouens, so die ding is dat die stormers weer doen, hulle probeer maar eintlik 'n groot squadbou van kwaliteit ouens, maar as ek gesê het, en dit is even op die sharks gemaak destijds, hulle die markies signings gemaak van al die springbokke in hulle prime, om in hulle prime, in hulle toets prime in, maar nou as jy kyk na eventually lang, jy sê nog aan toetsenrekke speel, jy sal met, sê jy hierdie ouens gaan dalk, miskien net, jy waar sê jy wil speel en wil rustig klaar maak in die kaap, en so hulle gaan vol toets dalk beskikbaar wees, maar jy is nou hier. Die men de lende kom ek nou, waarschijnlijk, like het vir my. Die men is nog hier, ne? Even kan al terugkom, moet ek so baie keer oorvliek.
So, het sê, ja, maar waar ook is daar braas, sê hulle so. Hy sê, ek like dat. Ek like dat. So, miskien is dit die geval, maar hierdie ouens, hulle gaan hulle loopbaan in die kaap klaarmak, en hopelik 'n paar bekers wen, en goeie diepte, dat die stormers kan speel op goeie vlak in die URC en in die Champions Cup. So, miskien is dit daarbos die plan.
Hy praat altyd van 2029, op project 2029, so hopelik is dit my enigkie plan, en dat dit werk uit vir hulle. Ok, Engels, net vandag, kom spraak ek hier oor die karriebeker, en natuurlik het roevig in die aand vir die bille geweest, stormers, lyk nie te sleg nie, en alweer keer in die aand gespeed het die stormers die in die booland, wat net alweer die bille lekker die loof afgestek het vir die week, en het al my gegooid uit billewees, en jy het gekyk, jy het vir retrofysiek zwaard het bijgehou, wat het al gebeur, ek weet, dit is swak omstandig en alles, maar hoe kom die bille so ver verloor, is toch 'n goeie span, wat was vir jou daar, dink jy? Twee dinge, vaste facette, val die lynstaande, en dissipline. As dit nie mis het nie, die NB-bulle het iets soos 2 of 3 geelkaart afgestaan, die tweede helfte, hulle kon nie uit die eie helfte gekom nie, hulle het 1-3 gedrukt, en Borland het letterlik in die bulle in die tweede helfte gespeel, die hele tweede helfte was hulle, en dis net asof in dissipline al die strafskoppe afgestaan het, en antering was swak, omstandighede was moeilik gewees, maar ek het dit genoem ook vir die span, soos die bille wat gewoonlik maar op hulle lyn staan en rolmalbewegings maar as 'n sterkpunt speel hulle 63% van hulle bal gewen in die lynstaan, dit is onaanvaarbaar, dit is iniks shocking, Portland het baie goed Engelse woord gebruik, maar het baie goed gecompete op meege ding in die lynstaan en die wetensdood die nuwe wet is, as jy nou iemand opset en in die lynstaan, en dan in die gooiskeer van ons het nou 'n freeskop aangestude, dan speel jy aan. En Borland het om mekaar ons in die lucht opgestuur, so hulle baie kere freeskop teen gekry vir dit, kon nie in ritme kom nie, baie balle aangeslaan, baie kans gehad ook, en kon het die afgerond het nie.
So, ja, ek dink die ween, my hoop het 'n baie groot job nou te doen hierdie week, ek dink jy speel teen die kwas, ja, verdedigende kampioene. Die kwaste gaan 'n bietjie van 'n moeilike kaland wees na die Tinoots verloor het, so hulle gaan die teppetie wil terugkom en hulle is daarmee, en verdedigingskampioene ook so, ja ek hoop maar vir die billers van Alva, hulle kan hierdie ding regkry, maar Griekoas gaan maar moeilike span wees om te klop, en ek dink jy sê hulle ook soms is dit miskien 'n bietjie gelukkig geraak om vir Griekoas te wen op die einde, maar in weer die intersepleene was hulle probleem ook gewees, ek het nou in die week in 'n perskonferensie met Helmut Liemann veel gesê, al hulle voorspelers afrigter en hy het genoem dat dissipline is een van die dinge wat hulle nakyk om reg te kry teen Boland, want hulle wil sien wat gebeur het teen die bulle. So, ja, ek dink vir die bulle en vir die stormers, hulle sal, as hulle wil wen, sal dissipline, hulle penalty kaal moet onder 10 bly, anders is hulle moeilikheid in. As ek het die mis het die NBA, die bulle het iets, ek gaan nou my kop afpraat, ek nou, kan onthou, dink, 17 strafkop afgestaan. So, dis, dis terrible.
Jy weet, daar sit 'n rond in, en dan speel net 'n keer te mekaar, is ek reg, so die kans is nou voorbij. Ja, so 6 wedstryde, reg? Ja, 7 wedstryde, want dit is 8 spanne. En die wedstryd in Griek was in Kimberley, ons weet almal, Kimberley is hard, die afval van die hard. Ja, en die boel gaan aflaat, yes, en ja, soos jy sê, die stormers, hulle het al 'n bietjie beter gelyk, alhoewel hulle het ook maar net gewend, Griek als kon, het op 'n of ander dag gelyk gewees, ek sê seker wat al gebeur, het julle op die einde nie.
Maar hoe lyk hulle oor die algemeen, vir jy vergette van Boland hoe daai het Boetelooi gelyk in die wedstryd en is nou die stormers 23 tal, het ek gehoor is dit nie meer net die stormers, of die WP nie, is dit nie meer net die nuwe ring nie, ek moet nog gewoond raak in dit, om eerlik te wees, maar ek sal nie sê die stormers het goed gelyk nie, nou by ty het hulle ok gelyk op aanval, ek is baie bly, Cornel Smith is terug, hy het op 'n goeie touch gehad in die wedstryd, dankie dat ek hulle teruggestuur het, hy het daar maar vir die wedstryd gehad en ek meen daar is 'n hele paar nuwe ouens in die span wat met sy staan, so ja, ek dink nie die Stormers het regtig goed gespeel nie, maar ook nie so sleg dat hulle ver so verloor het nie, so hulle verloor het, ek dink het was maar, dit is maar tyd die hele wedstryd gewees, daar was altyd maar nie 1 score nie, dit is nie 2 spanne gewees nie, so ek dink die een groep was spannend soos die wat in die begin baie gedomineer het, Stormers het ook ook 'n klomp strafskop afgestaan in die beginstus, as ek genoem het, wat wel ook maar bietjie gekost het, en 'n geel kaart, as ek het nie mis het nie, en later in die tweede helfte het hulle daarom dit reggekry. So, ja, hulle gaan nou teen 'n Bolandspan speel wat 'n moeilike span in Wellington is. Hy het nou genoem moegere kwas as in Kimberley, waar Boland in Wellington is ook maar die selle pijp en die selle kleur. So hulle sal asok as definitief moet optrek. Maar as ek nou kyk na verlede jaar, Stormers het twee wedstryde gewen, dit was maar die 1-10 Boland 1-10 die Griffins, as ek nie mys het nie, of was die jaar voordat, maar hulle 2 gewen verlede jaar, maar hulle daarom 1 gewen so verwees.
Ons het daar nog met Quinten van Rooijen te praat, die CEO van die Boland, en hy het gesê, sondag is hulle baie lekker, een lauw bietjie kerk in die oggend, ek dink op die veld amper, en dan is dit 'n goeie drama, sondag is 'n goeie wedstryd vir die Boland, hulle hou daarvan om tuis te speel op die sondag. Ja, hulle het hierdie ding wat hulle noem, Boland Sundays, dis is en ek het 'n ding, Borland Sundays, en ek het 'n ek dink het was Tini Lewis gewees verlede jaar, die kwester het gaan kyk en ek moet sê, dis nogal 'n ervaring, dis net, my mooi is, is hoe die gemeenskap uitkom waar span te ondersteun, jy sê hulle is, herhoudige ding, ek die stormers ondersteun is pas die volk, maar hy Boland ondersteun is, hulle is so lief vir hy spanne, mens kan sien hoekom dis, kyk, vir ons is nou, ons kyk natuurlik nou ons groot spanne, die stormers en die bille, sharks en hy mense daar is soos 'n gemeenskap klapspan, en dus spelers wat saam wil in die sêlle straat woon, as die ouens het in buitag gekom, ja, daar is paar ouens wat in buitag gekom, natuurlik, maar meeste van die mense, van die spelers daar, so is nog semi-amateur, so het oudsie veel oom was wat by die dag is, 'n poliesieman, en op 'n naweek speel hy rugby, daar is nog ouens, as jy nou wat, ek weet nie wat sy naam is, ek kan nie sy naam nou nie, maar ek dink, is hy prokureur, en na een naweek speel hy rugby, dit is nog steeds semi-professionele spelers, maar tog doen hulle ding op en naweek en hulle speel goeie rugby, so die ding is net die gemeenskapspan wat dit so lekker maak om by die Bolandstadion te wees en ek dink dis wat hulle so moeilik maak om reis te klop. Spat gauw oor die cheetahs en die leeu, die katspanne en nou Faf het 'n bietjie daar uitgedraft en sê ou, al my water noem het hom maar dit, ek seker en ja, vir die slag het die cheetahs gewen, Frans Stijn het seker sy van verlichting geslaag daar, wat het jy gedink daar, like die cheetahs of was dit maar gelukskoot, ons het sel een storie met die Leeuws, almal moet maar die jong spelers gebruik, mag nie seker 'n aantal sieners spelers gebruik, dit is nie ultimaal gelyke speelveld nie, natuurlik die Cheetahs en die Doland en die Griek was almal in die SIK gespeel, so hulle het onlangs, meer onlangs gespeel en hulle het saam gespeel, so hulle het dalk bietjie meer wedstryd oefening gekry, waar die jong ook nuwe spanne van die Bille en die Stormers en die Leeuws en die Sharks moet eerst weer gewoond raak om mekaar, maar jy het net 1 ronde, en as jy nie vinnig genoeg jou spoed vang nie, dan is die voorbij vir jou. Ja, ek is nie heeltemal, seker ek is oortuig met die cheetahs, tydens die eerste kap het hulle amper nie as die karriebeker gemaak nie, dit was ook maar net 'n, het het geval gewees of hulle het nie in die karriebeker gespeel en dat neergekom pas kop paal toe van Griek was af, as ek sê, maar sê het nie die laaste wedstryd, wat hulle so wen het, so en nog steeds, dink ek nie die cheetahs like my oortuigend nie, en vir konteks die lewens 13 debutante gehad oor die Karriebeker, dit is baie, en jy kyk nou na die cheaters van dit is ouens wat saamgespeel het, dit is Cowan Jasper, Michael Anies, Mounir Atsenberg het vir Fafda, Jakob van der Wald wat vir Skotland gespeel het en vir die Bille, dit is swak speel is nie, maar en vir die Bille ook, maar dit is die ouens wat reddag nog jonk is, dit is die vare ouens, en nog steeds het hulle amper amper vastgeval teen basies onbetoondag Leeuspan, so daar is definitief rooi ligte wat daar by die Cheetahs is. Hierdie naweek, ek dink hulle speel teen die Pumas?
Ek kan die misse nie. Hul of jy s Cheetahs speel teen die Sharks. Tegen die Sharks Leeuw speel teen die Pumas. Yes, en die Sharks het ook met my goed geluk en weer eens nog 'n baie jongspan, en opgekom teen Ardebaar van Jimmy Stone, as oké het baie ouens verloor ook in die afseisoen, maar nog steeds baie van die ouens wat in Esekap gespeel het en gewen het, is nog steeds daar, en die Pommers lyk my bietjie, van die bakomminus is ook, want ek het die gedink, die Sharks het gaan wen, ek het gedink, het gaan rechthouder, het is almal naalskraap oor. Ja, my voorspelling was letterlik Griek was wen, Griek was, Holland het ek reg gehad, Pumas, en die anderspan is, ek het eintlik die cheaters op die een ook.
Dit is ook een van die redes wat ek nou veel genoem het, so dit kan die wekker gaan op interessant draak, ek dink hier daar was 'n groot blauwout, baal wat dalk, dit is nie so blauwout nie, maar baal wat die boor en billig he, maar almal van die wedstryde was 2 was met 2 punte gewen, 1 was met 6 punte gewen en die ander 1 was met hoeveel, 10? Die bille het 14 punte ja, 14 punte ja, 14 punte, dit is nog steeds nabij, laat 3,7 punte gemaak, so hierdie karriebeker is baie meer dingend, meer dingend en dit gaan nog lekker raak. Ek dink 14,8 is 'n skokkende telling vir die bille, ek sê jammer, dit is nie nabij, dit is fair, sorry met alle respek toe, ons boel het dit is as kokkende. Wat die bille moet beter doen is dit. Hoor, die komst praat nie vinnig oor jou artikel oor Toepoowai, nou ek weet nie, die mense net erin reed verlede jaar vir die All Blacks gespeel, as 'n slot, en hy toets op Auckland, en hy het daar grynslag gehad, ek het dan verwees daarna, kyk ons hou nie van die ou se gezicht nie, maar hierdie jaar gebruik hy vir enie om op toekant flank, blinde kant flank, wat die meer het in Engels, Afrikaans, blind side flank, in ons taal nommer 7 en in hulle taal nommer 6.
En dit is hy nie veel openbaring, hy het 'n paar statistieke daar gehad, dat hy 2 wedstryde gespeel, Spiesers het vir 3 gespeel, hy het die 2 te mekaar vergelijk, en dit is nogal interessante statistiek, vertel ons bietjie daarvan. Ja, kyk, mense het altyd gesê, to provide, gesels as 'n fiets wiel, jy wil meer trap, maar, kut my reisdikkie. Ja, kal het inzit, kal het inzit. Sê roep my anders op. Albeks, ek sta nie af die kans, die my nie hoor, nie.
Maar, ja, nie, kyk, ek het my die statistiek gaan kyk, en, en, en, en, en, en, by interessant, ek sal graag wil sien hoe dit ding is opgeweegd, as hulle miskien al 3 volle wedstryde gespeel, Toepo natuurlik, die is dan gemist in Frankryk, maar hy het meer duitslaar gemaak, as Pieter Stef, dink wie dit Stef het iets so 46, Toepo het 50 gemaak, Pieter Stef in 3 wedstryde, Toepo in 2 wedstryde, Lijnstaanballe hulle, op die ding op line-up stiel, het hulle al 2-3 gehad, Lijnstaanbende hulle by na by, maar die, ek kan nie al die nummers op my kop het nou hou nie, maar die ouwe bol statistiek is, hulle is baie nabij aan mekaar in die nation's championship, maar weer eens, die konteks is dat Tupou het 1 minder wedstryd gespeel en my argument was, het Dave Rennie sy aanbod gekry op Pieter Steep de Tooi van New Zealand en ek dink hy het, ek is nie 'n fan van Tupou Wai van sy onfield antics nie van sy manier op die veld nie, maar, as hy al goed speel, dan sal ek omse, thumbs up jy, you've got it, en ek dink dat hy gaan nog 'n goeie rol vir die All Blacks speel, veral nou met die greatest Raalbrie toe, wat nou opkomt volgende maand so, hy is maar soos die stedse ouens ook maar soos Richie McCaw, McCaw was 'n gentleman gewees maar hy is maar al direct al wat bietjie uit de hording in die vlees is, en hy kom onder heel veel in en dis soef jou kry en boop, dit speel jou goeie raakpie ook en dis wat vir hulle gevaarlik maak, ouens is to bewaai. Ja, ek kan nou nie meer wacht nie, dit is nou waar in Habi, ek sien uit in die stormwetswedstrijd, ek kan net sien wat hulle in gedagte het, hulle bring 44 spelers uit die strand gehoor, waar het Maarten Devlin, hulle kondig het maandag aan, dink ek, as ek my nie verbeeld nie, praat ander correctie, kan nou nie lekker onthou nie, maar ek, dit gaan interessant wees, dit is 8 wedstryde in die league, kom speel 4 wedstryde in die franchise, 4 toetsen, 1 van die toetsen in Amerika, het gaan uitdagend wees, nou, jy weet, en nou, Dave Rennie het net het kontrak uit na die wereldbeker, so dit is baie op die spel voor, maar sy, hy so, die bus mis, gaan hy ook, sy, sy kontrak het al nie so lank hou, so het hy sal van gehou, ek het baie tyd voor, my, ek dink Dave Rennie is uitstekende keuse gewees, afrigter, en ek sien so uit daarna, hierdie hele ding, begin nou die ding voel, nou, begin nou opbouw. De bus. Ja, en hy gaan enig van die westerheide bywoon. Ek weet nie jongie, ek moes en of jy sê, ek verkies om die weesrede van die huis af te doen en natuurlik, ek doen saam met Simon en die Radio Rakbier uitsendings terwyl ons die weesrede doen, direk na die weesrede doen is altyd 'n lewendige reaksie so daarvoor het ek altyd 'n baie goeie internetkoneksie nodig, en ek het 2 skerms nodig, ek kan nie 2 skerms, ek weet, skerms saam draal hofdes toe, of alles partie, en ek sal nooit daarmee uitkom by die huis nie, jy weet nooit nie so, nee, ek kan dit gaan kyk maar ek sal dit waarskynlik maar van die huis af kyk want dit is maar werk, jy weet maar so werk het, jy weet self ja en ek kan die die somers obleks een doen, maar dit is maar dit en vir my is dit 'n groot ding, want dit gebeur nie elke dag nie, so is dit nogal spesiaal ek kan ook die bullet een gaan kyk, ek weet nie, ek sal maar kyk hoe werk dit uit soos ek sê, ons saai gewoon ek wel goed uit, en ons het amper onmoontlik om dit van die stadion af te doen, want jy weet self, soos in die naweek het ons met na die derbandtoets het ons met Paul af en aan probeer praat, in die stadion, ons kon nie, die internet was net die vorig, daar is te veel mense gewees, en hy het dit omgeval.
So hy moes wag tot hy in die stadion uitgestap het, toe kon ons dit opneem, en dit was baie rof, maar is maar soos dit is. Stadion internet is nou nie die beste nie, ek het 'n dag toe doen ek 'n artikel in die security, waar ek my so, en ek sê vir hom, 5 minute, hy het net een graphic gehet, dit vir social media, en die ding het nie geloud het nie, maar in elk geval, ons wel nog van die punt af. Nee, maar ek het, dit is 'n baie belangrike punt, want weet, ons het Saterdag gesien met Jacco Williams, die maak hy sy eie klein TikTok dingetjie daar, of reel, of wat ook al. Weet, almal in die storie doen die sêlle ding, ek dink wel, word die arme internet oorlaai daar, so ja. Ja, nou, Ben, ons is klaar.
Ek het dit gesê op Ellis Park, 50.000 mense, of 60.000 mense, wat almal op die sêlle tyd op internet is, geen stelsel kan by dit bydoen, is almal op die sêlle plek ook nog, dit is amper onmoontlik. Precies. Anyway, Anke.
Die greatest robbery tour gaan, kan bylike wees. Ek sien daaruit daarna, ek weet nie wat, ek sal nie eens kwaad wees as dit gelyk opeindig nie, elke sê dat gaan nou nie gelyk opeindig wees nie, hulle gaan een of ander manier kry om dit referat te maak dat daar 'n wenner is, maar as dit 2-2 is wat de opzicht ook al, ek sal happy wees, want hy het nog genoem vir Dave Rennie, hy het destyds die springbokke met Australië baie kops hier gegee, toe saak nog amafrote gewees het, hy het van Glasgow gevat tot in die Provoort 14 finaal, hy het 2 keer super rugby gewen in die Chiefs 2012, 2013, hy is nie dom ou nie, hy is regtig een van die ouens, en hy is pasies 'n Rassie van New Zealand, nou is hy daar oor die ouens oop om te speel, hy het nie favorites nie, hy kies sy span soos dit is, hy het nie vir Ruben Love genoem, Ruben Love kon nie, ek dink hy het 3 wedstryde onder Scott Robinson gespeel nie, kyk nou hy is nou, ek dink, hy het nie te bied gemaak nie. Ja, as hy nou die besering is. Ja, ek dink, waarom Bert is dit aangeteld? Mackenzie is baie goed op heel agter.
Iemand het nou in die week genoem dat mense kan maar van, die het Mackenzie sê wat hulle wil, maar as rede kom my 8 en 2 na bestreden en reggespeel vir die All Blacks. Ja, dit is waar. Kyk as jy vir Will Jordan uit al heel agter posisie hou, dit is heel klaar, boi. Dit is nogal leuk. Ja, maar dit is die ding.
Hy is baie beter heel agter as as loskakel, my ken. Hy is goed vir die Chiefs, maar nie as loskakel nie. Jy het daar ouens te hoor as jy dit. En ek weet nie, het vond ek met Ruben, laag ek baie tyd op die bal. Hy is 25 jaar oud, maar het voel vir my afweel jare lang speel.
Ek het eintlik vir hom, ek het eintlik destijds 'n kans gevaard, jy weet nie wat die storie ken nie, ek het toe in op die scene gekom, toe stuur ek hom 'n boodskap op Instagram, toe vraag ek om vir 'n onderhoud, shot in die daka en die staf, en toe doen is dit eintlik 'n vroeie Saterdagoggend. Ja, no lies, ek sal vir jou links die die een van die tyd, ek kan my met die veerkie omtuk. Ja, ek het om, weet nie wat, ek het om 2 jaar terug na die game toe, kry ek vir hom in die nagklub, ek weet nie wat gaan na, as jy al opblik span was, daar in die KB Village, ek roep toe daar, en die sekere tyd is, al het in die VIP sessie gesit, daar by die dansvloer se kante, en die sekere tyd is, have you op now, you can't come close and everything, en ek roep toe vir my, en ek kyk vir my, en ek sê my, Angus, ek sê my, nou kom hier, ek sê my sekere tyd, sorry sa, toek as jy al sê kan hy lekker, ons te foto genoem, en wat, wat, toon hou die oog nog my van 5 jaar terug, kan jy dit oor vertel, kyk Angus, kyk jy beweeg in hoekringen oor, ek sê jou, was my geluksgoed ja, want ek ken die gevoel van 'n shot in die dark, nie, dit beteken werk het, beteken werk het nie, maar ek spel dat dit vir jou gewerkt, hoorie, ek moet jou dat gaan die kost nie oond, en alles het is so lekker om jou mee te gesels, maar ek gaan mykie meer op jou knoppie druk, ek sit daar die stormers treier daar agter, maar ja, dit kan nie help, dit het nie ja, dit was baie lekker gewees man, baie dankie vir julle, en mooi bly, dankie.
Transkripsie outomaties gegenereer — kan foute bevat.