OctafieldOCTAFIELD
PodsRaakvat Rugby

Boland Rugby se baas oor Bulle, vroue en planne vir die toekoms! | Tussen die Lyne

S1 · EP242:212w ago

In hierdie episode van Tussen die Lyne gesels Marissa Smith met Quintin van Rooyen oor die groei van Boland Rugby, die vroue-rugbyprogram en die vennootskap met die Bulle. Ontdek wat die toekoms vir Boland Rugby inhou.

BolandBullsSpringboksURC
Chapters
Lees Transkripsie· 6.8k words

Dit is weer tyd vir Tussen die Lijne, so met my Marissa Smith. En vanavond se gaste het in Breitbach se straat in King Williamstown begin en het geëindig in die rooi sole van Boland Rugby en die Quintin van Rooyen. Goeienaand. Goeienaand Marissa. Quintin, nou soos ek gesê het, as klein seuntjie het jy in Breitbach in King Williamstown groot geword en vandag is jy die ou van Boland Rugby.

Vertel ons 'n bietjie hoe jy daar die poeikie van jou bestem. Ja, maar dit is interessant hoe ek betrokke geraak het in die sport. Van 'n klein seuntjie af, al was ek net op die veld, ek het seker hier vroeg, om 20 jaar oud geword toe besef ek ek gaan nie 'n Springbok word nie, maar ek het my skills in administrasie bietjie in sport en ek het sport gaan studeer. Maar die straat van Breitbach, daar in Tienhoel, daar is waar alles begin het. Ek het 'n paar rolmodelle om my gehad, ou ooms wat my altyd na die klubvergaderings toe geneem het en so voorts.

So daar het ek begin uitvind wat die verskil is in minute taking en minutes op parlosie. Minute taking bedoel ek, is nou jou notules neem by jou vergadering. Van 'n klein ouderdom, jong ouderdom af van 13, 14, betrokke geraak by klubs, krieket, rugby. My ou klub daar in King Williamstown of in Breitbach was St. Joseph's Old Boys.

En, jy weet, dit is waar die slagma geby, dat jy raak betrokke by dit, van jy assosieer jouself met mense om dit, en dit is almal betrokke by seker iets, so jy wil nie die persoon uitwees nie. En ek dink jy moet maar die lied volg. In rugby het dit vroeg al vir my geby, self gespeel, so ek sê, so by 20 kom, toe besef ek, ek gaan nie Springbok my bord nie, ek moet maar seker maak, ek doen iets anders in rugby. Gelukkig het ek nie skeidsregter geword nie, en ek dink ek sal goed aangedoen het nie, en bietjie meer gekonsentreer op sportadministrasie. Maar ek sal so maar eenval hoe dit nou gekom het by CEO van Boland.

So na dit, toe ek laas sportbestuur studeer, het ek omtrent so 18 jaar by universiteitssport spandeer, begin by Routes Campus daar in Oos-Londen, en waar ek vir jou man Rikus ontmoet het, en ons het goeie vriende geword en ons het die selde belang gehad en die selde interesse soos Remy en ons het by die selde klubs betrokke. En toe ek geskryf het na Wits toe en daar het ek ook sekere sportklubs bestuur, so 5-6 jaar daar spandeer en toe ek die trek afgeneem na die Kaap, toe die nat Kaap soos nou in die winter is. En ek het daar spandeer by Matis vir die kaploof vir 'n paar jaar, en daarna het ek soos bietjie broken service tyd daar, wat ek so 'n jaar spandeer by die vaste kapkantoor. En dis waar dinge vir my lekker begin raak het, jy weet, om op die vlak betrokke te raak. Kou het gekom, kou het gegaan, en ek is toe weer by Matis, en ek het in 2022 by Boland betrokke geraak.

So die nice ding wat ek altyd noem, ek is baie bevoorreg. Hulle sê Matis is die grootste klub in die wêreld met die getalle wat ons al gehad het met die kostes rugby en so, en gelukkig vir my is ek nou by die grootste in die wêreld ook, getalle en geografie groot in die boel. En wat ongelooflik is, waar anders wil jou lewe uitleef as 'n rugby liefhebber as in die boel en rugby elke dag. Jy kompeteer met niks anders nie, rugby is die af en toe nog meer gaan sêle in die boel en dis baie nice en ek het dit geniet. Winton, vertel my bietjie meer oor jou tyd by Wits as jy deurhoop en in skooladministrasie is afgericht ook.

Dier was, by al universiteite was dit so, dis die ander area wat ek neergoed is, is in afrigting nie, skeidsregter en afrigting is nie my sterkpunt nie. So by al universiteite wat ek betrokke was, was administrasie en dit was nie net rugby nie, daar was ander sportkodes ook. Ek het dinge gedoen so ver soos roei, ek het ook nog met 'n lisensie gehad officiating in roei en die jaarlikse sprintsreis daar in Port Alfred met die universiteite. Dit was alweer een van my hoogtepunte in Septembermaand. So meer is, en ek het ook so ver gegaan met sportkodes waar ek nooit besef het dat ek gaan betrokke raak nie, maar jy leer baie van ander sportsoorte in administrasie.

En maar jy kry jouself die basiese goed wat by alles inpas, en dan is daar die unieke tipe goed van kultuur, is die grootte, wat verander in sportsoorte, en hoe jy dit inpas. Met die roei het ek altyd besef, as jy 8 doen, is daar 1 persoon wat nie gereed is, of nie reg is nie, of siek is daar, dan is dit moeilik vir die uitkom te roei op die dag. Spanwerk is baie belangrik vir 'n sport soos rugby, ja, maar ek bedoel, ek dink spanwerk is ook net so belangrik, natuurlik agter die skerms van rugby as ook op die veld. Nee, ek dink ons sien dit op 'n weeklikse basis van ons na wedstryde kyk. Vertel my bietjie meer oor Boland Rugby.

Jy het na nana genoem, dit is namens jy 'n groot klub in die wêreld en, of althans die provinsie met die meeste klubs. So, laat ons bietjie daarna kyk. Jy het nogal heelwat vroue ook wat baie gedrag te sê, as ek my dink aan iemand soos Eloise Webb en Azize Hele. Wil jy nie vir ons bietjie meer vertel oor vir al die vroue van julle klub? Niel, so, na die maand toe gaan, maak ons nie skuldig oor die vroue.

Ja, maar as ek dink, so, plus minus 10 jaar gelede, toe het vroue al begin groot word in Suid-Afrika, en ek weet, baie aandag begin kry. Ek was maar altyd daar, vroue is nie vir rugby nie, jy weet, vroue is 'n delikate persoon, moet daar ander tipe sportsoorte, want ons weet, ons almal wat rugby gespeel het, weet wat dit neem om rugby te speel, beserings en die knocks en allerhande goed. En my proes was altyd negatief. Ek dink, baie vriende het ek besef, dit is 'n geleentheid vir deelname, vir vroue. En ek het ook altyd gesien met die groot getal aanranding op vroue en dit het die begroet.

Rugby maak die vrou miskien net so 'n bietjie sterker en bietjie harder om jouself te kan beskerm in die situasie wanneer dit so met gaan gebeur. En dinge gebeur hier, van die dier speel ons in die kwartuur, en ons is vanaf die SRFB kantore, om soveel as moontlik die beste vir hulle te gee. Ons doen meer conditionering op die vroue, dis al die grootste uitdagings. In die Boland self, jy sal sien hierdie jaar het ons obviously finaal gespeel in die bille, die beste seisoen van die Boland ooit. Die vorige drie seisoene wat ek al was, was ons al die derde, derde, derde, vanaf ek begin het.

En ek het al, ek is 'n scoreboard persoon, ek hou van resultate, want in resultate kan jy, jy weet, jy kan bietjie gaan bagen en so met, by borg en ander, en dit motiveer jou. Maar ek sê nie altyd wen het al koste nie, daar is 'n paar ander faktore wat 'n rol speel. So goed gedoen hierdie jaar en ek dink ons het, ons kom ver, ons het lekker struktuur in plek gesit, Marissa. Boland, soos ek vir jou in 'n ander gesprek genoem het, is baie uitdagend geografies. Die streke is so wyd mekaar.

Ons het 13 plaaslike munisipaliteite. As jy die weerkaart ken, kan ons so ver noord soos Vredendal en so ver suidoos Struisbaai en Adelsfontein en die plek, en Swellendam op die N2 as jy nou die oos en na SV'se area toe ry. So dit is baie groot, nie net die toon, dat by die maand soek ek sal later daar kom. Maar die vroue het van die 1,5, 2 uur op die pad spandeer om net te kom oefen, vir 2 uur en weer 2 uur spandeer om huis toe te gaan. Dit werk net nie, en jy wil die beste uitlaat.

So ons het besluit so paar jaar gelede, ons het ons noem het die high performance huis wat ons so 16 meisies wat ons geidentifiseer het, kom bly hier en ons dek hulle etes en verblyf. So ons het een huis daar waar 16 meisies bly en hulle is proppe geconditioneer, want ons het een essensiële afrigter daar wat na hulle kyk op 'n dag-tot-dag basis. Dit was 'n proppe program en ons het 'n mediese span wat na hulle kyk, as 'n dokter, as 'n fisioterapeut en al die tipe goed. So, en ons maak altyd seker dat ons beste spelers is altyd so, as jy sê, hulle en baie ander is altyd gereed of beskikbaar om gekies te word. Dus ook om ons die mediese ondersteuningsdienste in te bring en om dit te vermy wat al die beste geconditioneer is, en meer beserings kan vermy.

En dit het 'n groot impak gemaak. Behalwe dit het ons baie of baie tipe goed ook reggekry, onder die 16 meisies. Dus na die tweede jaar wat nou met daar die gedeelte besig is. Maar ek wens ook dat hulle studeer, want die vraag is altyd wat gebeur na rugby. Alhoewel dit nou 12 maande programme is, dat hulle akademiese ondersteuning ook kry soos hulle rugbyklas en dat het 'n besering is, of hulle is 'n ouderdom en so voorts, dat hulle dit kan gaan uitneem en gaan uitoefen en daar die kwalifikasies in die wêreld daar buite is, is baie moeilik.

Jy stap nie net in 'n werk as 'n oud rugbyspeler nie. Ek het dit besef en ek sien dit al daag. So ons probeer holisties menslik vroe, en ek dink ons by die vroue rugby. Ons dit vir ons self werk, ons meisies is ongelooflik en waardeer wat hulle kry van Boland. Ons net een ding vir ander in rugby en Suid-Afrika self is, jy word beter hoe meer jy iets doen.

'n Persoon is soos jy fiets ry, hoe meer jy doen, hoe beter raak jy. Dit is om net baie meer bepalings uit te sit vir hulle, so dat hulle net beter kan word in hulle skills en in hulle fiksheid, allerhande goed, ja. Ek hoop die man vol, hy help jou bietjie met hoe Boland sy vrou gestraks is. Ja, nie, baie dankie. Want die ander ding wat jy genoem het is nou, weet, geslagsgeweld, gender based violence, en dit raak nie amper die vrou bietjie, ek wil amper sê, bietjie sterker maak, om jou woorde te gebruik.

In 'n ander gesprek het ons gesels, en ons het ook nog gesing op die televisie, waarvan julle wedstryd, of klubwedstryd, is Sondag, want dit is asof dit almal van die straat aflok. Nee, vertel ons bietjie daarvan. Ja, dit is eintlik die provinciale spanne wat Sondag speel. Die Saterdag is klubrugbydag, daar kan jy met niks kompeteer nie, en almal is so klubrugby betrokke, jy weet, so om een naweek in die Boland is wanneer jy klaar gewerk het die Vrydag, maak jy gereed, Saterdag vir klubrugby, dan sit karrie kap die Sondag in Wellington. So wat ek al gehoor het, ons het baie goeie verhoudings met die plaaslike munisipaliteite, die meies en die burgemeesters en die munisipale bestuurders en so voorts.

So ek het al baie van hulle gehoor, omdat as jy met hulle so baie tyd spandeer op 'n Saterdag by jou veld, is daar minder geweld in daardie gemeenskap. As jy verstaan wat ek bedoel, want almal is daar by die rugby. Ek dink jy kan seker in 'n paar huise gaan inbreek, so, en almal is by die rugby en het, en jy weet, is, en is meer, jy kan eintlik dinge beheer wat gebeur by die rugby, wat gelyk met die gemeenskap, en hulle hou daarvan. So ek dink, selfs by die, as baie plaaspanne, by die klubrugby, virieslik by plaaspanne, en die plaasboere hou ook daarvan, is van die lid van die lid, hulle het velde op die plaas, en dit neem net die tyd, waar hulle liefde uitoefen van die regte benadering, van die ander tipe goed. So dit is nou op Saterdag wat dinge so verweer, en dan Sondag speel die provinciale spanne, Marissa.

Dan ons het altyd, ons grootste uitdaging is die kerk. Ons het ook kerk op die Sondag by die stadion, wat interessant is. So ons speel 3, speel die wedstryd en 1 jaar is dit kerndiens tot so 2 jaar toe, en dan is dit alles nog voorbereiding vir die rugby daarna. So ons kyk uit na almal, om seker te maak almal, niemand het die verskoning om by die rugby te wees die Saterdag of die Sondag nie. Maar ek sê altyd, ons pak nie verantwoordelikheid as die mense so lekker kuier en dit geniet op die Sondag as hulle nie na die werk toe kom die Maandag nie.

Smitten, ons het nou die vroue, kom ons kom net gaan weet terug na die maandstuw hier in Boland, veral julle. Die Boland Rugby en die Blauwbulle is 'n baie belangrike vennootskap wat julle het. Wil jy nie vir ons bietjie meer en die kykers meer vertel van die vennootskap tussen Johan Rupert en Patrice Motsepe en hoe julle en die Blauwbulle eintlik saamwerk nie? Ja, Marissa, ons sê maar nou die Bulle, ons ouboet, ons het die selde aandeelhouers, die selde eienaars in Remgro, waar meneer Dr. Johan Rupert is, en Dr.

Dries Matsepe en die African Rainbow Capital kan, en is ook aandeelhouers by die Bolandse maatskappy. So wat ons doen is, ons wil seker maak daar is 'n goeie verhouding tussen die twee, want, u weet, is, wat in daar die raadsaal gepraat, waar ons altyd soms in ons raadsaal ook gepraat, in wijze verse, hoe om die game van rugby net groter te maak en die beste belange van die twee organisasies uit te brei en uit te bou. En dit is net goed vir ons om altyd seker te maak, jy weet, die beste spelers, wanneer ons besef hy moet miskien nou aanbeweeg en hy is te goed op die vlak waar hy dan speel, dan klop daar in Johan Ackerman en Edgar sy sê, luister, hy is as 'n speler wat hulle sal uitreik of hulle sien as 'n speler wat by jou goed is. En dan wil ons seker maak daar is 'n pad waar jy hulle in daar die vlak kan laat uitleef op die veld op die URC vlak en nie net 'n klubkap of 'n SA kap vlak nie. So daar die tipe gesprek is al die plek en mens is al die open om leiding vir ons spelers te gee daar in die Bulle se kant toe.

Julle het waar goed gedoen in die SA beker en nou in die Karibieke. Of weet ek het vroeër gesê, dit lyk asof julle, of daar word al te gepraat van die groter eniger kant af, of die sterker eniger kant af. Dus Boland is 'n maklike of 'n kleiner enie, maar daar is heelwat van daar die spelers wat nou by julle toe geskuif het. Wil jy bietjie vir ons kykers net vertel van wat die spelers byvoorbeeld van die Boland af by julle toe geskuif het met hierdie ooreenkoms wat julle en die Bulle het? Ja, daar is nog die spelers wat ons, dit is maar so 'n gentleman se gesprek, wat ons kyk om seker te maak, spelers gaan so en toe.

Daar was meer, so byvoorbeeld Chris Smith, wat van Belaf na ons toekom het, wat nou sy kontrak klaargemaak het. Daar, ek dink, miskien is die kompetisie, en so die ander spelers, het miskien sy kans genoeg gekry nie, maar het baie goed gedoen by Boland. Dis nou die Chris Smith wat center speel, nie Chris Smith wat in die Leeus toe was nie, die loskakel, nie die Chris Smith center. So het baie goed gedoen hierdie jaar in die SE Cup en het baie waarde gegee. So as tydkie terug, maar ek is die dreig gaan maak in Amerika as die spelers soos die Tobias wat ook die kant toe gekom het.

Ek weet Johan Ackerman en sy span, hulle oor op 'n paar van ons spelers wat dans in ons groep is en hulle wil net seker maak ons kan daar die spelers channel na. Dit is so, ons kyk na om daar die verhouding baie sterk te maak en seker te maak. So ek vroeg, die spelers gaan lewe, en daar op die vlak van my ek ben, en bevorm op die hoogste vlak, wat hulle kan, net onderkant die bokke. So ja, daar is gesprekke wat plaasvind, wie die tipe spelers is, dis in ons afrigter, en Johan Ackerman en sy span, sy groep afrigters, om spelers te identifiseer, en ek wil dit seker maak, daar is 'n lekker padwever vir die spelers. As dit op leen, play movement tipe ding wees, dan help.

Ons probeer dit altyd binne die reels wees, reels bly, want daar is verskillende reels wat in plek is, hoeveel spelers hy kan intrek in jou groep, hoeveel, en hy weet, as te leen speler. So daar is baie tipe reels wat ons gehad het, wat is die regte manier om hierdie tipe goed te doen. Ons maak altyd seker, so ek noem, om die platforms te kry, van sy topspelers. Wilkie Quintin, een ander ding wat ek nou oorwonder, is met die hoeveelheid spelers wat jy het in Boland rugby, wat dink jy is dit wat Boland bevoordeel hou om nie, ek bedoel as ons nou dink aan die Karibieke kompetisie self, dink jy nie Boland moes al sterker gewees het as wat hulle thans is nie? Om meer kompetisie te wees teen die, ek weet wat tyd keer so hulle nou in Spanje soos die Blauwbulle of die Sharks by die omkant vang, maar tradisioneel sê die groter enies, Boland is 'n maklike enie om te speel.

So wat is jou opinie ten opsigte van dit? Ja, hulle moet dit kombewys in Wellington dink het, hoe maklik is ons. Ek dink is, om op 'n Sondag in Wellington te speel is nie maklik nie. Jy kan my paar van die groter enies dan vraag, ek dink hulle, dit gaan nie makliker wees vir ons hierdie jaar nie, want hulle weet nou wat waak vir hulle, en hulle sal beter voorbereid kom. Ek dink maar is, om te vraag, moes die boel nie die were opgespeeld en so nie, jy weet nie, daar is obviously strikteer in binnis, is daar, ek weet nie, wat ons almal moet in lyn wees, waar hoeveel speel in die kompetisie, in die internasionale kompetisie, soos die EPCR en die URC en al die kompetisies.

Dit is iets wat ook na uitreik, jy weet, so jy moet ook net altyd onderhou. Jy kan net soveel spelers kontrakteer, jy kan net soveel spelers in 'n groep van train op deelsredakies en jy kan net so. Onthou al die besef of probeer die beste te kan bou binne die boel en dan kan die kyk soos, ek, ek, ek, jy sal oplet, Marissa, daar is by ons onder 13 kompetisies op skoolvlak. Jy wil nog kap voetrek nie speel, is al baie scouts van die noorde, wat die talent kom neem en kyk. Soos ek sê, ons kan net soveel mense bou en ons hoop haalwees en die ander afrigter het alweer die beste oog vir talent om die beste hier te kan behou miskien vir 'n minder rand en so, maar om Boland beter te maak going forward.

En ek dink as ons so 2-3 jaar van nou weer gesprek het en die vraag kom weer op, dan hoop ek ons in 'n beter posisie om te sê Marissa, ons is hier om te wees wat ons in staat is. En as ek gaan kyk na die vorige wêreldbeker, hoeveel van daar die spelers van die Springbokke het die ewers in die Boland te draai gemaak. Is dit by die Boland draai, by enie was dit op die kruiweenwekvlak, was dit by skool in die Boland, was dit gebore in die Boland. So dit is net iets reg in die waters van die Boland, en die vrugte en al die ander agri ondersteuningsstrukture, wat die spelers so goed maak. Ja, en ek bedoel, ek glo nie dat julle daar missel kan aanhou nie.

En ek sê met jou so, as ons weer 2 jaar, 3 jaar van nou afweer gesels, dan glo ek dat die bring jy gaan anders herleik. Ek dink aan die hele paar Springbokke soos jy reeds gesê het, en ons het na die dag gesprek gehad van, is oorsko hier in Pretoria wat graag kinders daar in die Boland gaan, gaan kom skel of kom ompraat om Pretoria toe te kom, stel ek maar so in. Ek dink van so baie geld, dat dit in veralman gecharge, nie? Ja, ja, ja. In die Boland.

Ja. Een vraagie wat ons gewonder het, die so by tussen die lyne, is hoe kom val daar die grootskole, Paarl Boys en Paarl Gim, Stellenberg, Stellenberg weet ek is meer in die Kaap, maar daar die Paarl skole, hoe kom val hulle onder die Weskaap en nie die Boland nie? Ja, daar val nog die weer. Geografies val hulle onder die Boland, so jy is onnabies in die regte, en is so ver soos Paul Rooshoek en Stellenbosch, en Boys High, soos jy genoem het, Paul Boys High en Paarl Gim. So ek dink, lank voor my tyd het hy bewegingsplek gevind, maar jy weet, die besluit leem my altyd die skole self.

Daar is tradisie wat daar al speel, hoe kom hulle daar is. Is dit beter om VP kleure te kry versus Boland kleure? Is my pathway beter vir ons skoolkinders, om vir die Stormers te gaan speel? So al die tipe vraag en ek dink, bek in die dag, ek dink was seker nog in Dok Dani Krijven, Lissada, wat hy die toekoms plaasgevind het, maar daar was baie verandering wat plaasgevind het. So byvoorbeeld die verandering in die grense van die plaaslike munisipaliteite, daar is drie groot distriksmunisipaliteite wat by die Boland dek en die Kaapse Wynland is 'n groot een en meestal van hulle val onder die en hulle staan onder die WP.

So ons is besig met gesprekke op ons agenda, noem ons die geografiese uitleg, geografiese uitleg van, nie ek nie die skole nie, maar is dit as vreselik baie klips. Ek het die ander keer getel omtrent so 'n 29 klips wat onder die WP speel wat die Boland kan speel. Die selde geografiese plasing en kyk wat ek laag altyd dat hulle sê in Paarl, by Paarl Gim, vir Boys, hy vir Paul Roos, dan speel, doen jy al die ander sportsoorte, dan kry jy Boland kleure, maar as jy rugby speel, dan kry jy WP kleure. So dis die realiteit. Ek dink met hierdie nuwe verhoudings wat ons het met die mnr.

Rupert en mnr. Motsepe, was daar bietjie meer uitreik van die skool se kant. Hoekom nie? Jy weet, Boland het nou bietjie baie goeie goed wat gebeur om die Boland sterk te maak. So, jy weet, daar is gesprek wat in die straat plaasvind, in die gange en in sekere raadsale.

En jy moet ook kyk na, jy weet, alle ander duisende, tienduizende eindige skole in die Boland, wat ook hier vir hulle geleenthede gaan, dit gaan definitief ons kruif en weekspanne sterker maak. En die WP kruif en weekspanne is, hulle eerste, tweede, derde, vierde spanne is vreselik sterk. Hulle kan so baie spanne insluit, en kyk soos byvoorbeeld Stellenberg, wat in die WP val, wat baie goed nou doen, en ek dink hulle is in die top 5 nou op die oomblik, top 3 in die oomblik in die land. En dit is wat ons wil doen met Boland skole. Ons sal altyd gesprek hê, ons sal altyd kyk wat is die beste vir Boland, wat is die beste vir rugby, wat is die beste vir die skool soos Paul Roos, Boys High en Paarl Gim.

Pas dan in Boland, en ek dink dit sal iets baie goed wees as dit gebeur. En dit gaan bietjie die raad sal in verskeie oorde as dit moet plaasvind. Ek dink daar kan ek groot verskil maak. Ek dink natuurlik in alle geval, daar is iets in die koopse water, want selfs Stellenberg se koor is elke jaar, 'n groot kompetisie peritoria koor, so daar is definitief iets aan die gang waarvan ons nie weet nie, ons moet dit tog uitvind. Ja, definitief, soos ek noem Marissa, ons werk vreselik baie hard, en dit is die ding wat ook nag gebeur, vooral met die skolevlak, om goeie struktuur plek te sit, wat die beste spelers in die Boland kan behou, vanaf juniorvlak, regoor, en dan hopelik kan ons in daar die manier met ons vroegesprek kwalifiseer vir internasionale kompetisie.

Kom ons gesels bietjie oor Hovis, hy is afrigter daar by die Boland. Wat is sy visie? Ons, ek, jy het en dan genoem ook, hy en Johan Ackerman, wat is sy visie vir die Boland? Het hy soos 'n korttermyn en 'n langtermyn plan? Deel hy dit met julle?

Wat weet, wat kan jy vir ons spreekie daarvan vertel? Ja, Marissa, ek dink jy ons so verhuisgekrede is ons aan het teruggaan het met iets wat die interessant is vir hom. Ek dink wat ons na hom teruggaan het, hoe kom hy die ideale persoon is vir hoofafrigter posisie in die Boland. Hy is 'n resultstriven persoon en ek dink hy wil die beste verhuis is van die service area in die Boland. Hy wil die beste vir hierdie omgewing en vir hierdie in die kry.

Hy is 'n briljante afrigter. Ek dink tegnies is hy ongelooflik. Ek sien altyd, as jy met hom praat oor 'n wedstryd, dan sal hy altyd vir jou iets gee wat jy nie aangetink het nie. Dit maak hom iets net so uniek. En ek dink alweer sien hy verder een praatjie van wat ons ook in die raad sal sien.

Ja, ons wil die enie ontwikkel en goed doen en almal kans gee, opportunities create, hoop skep geleenthede, dat ons verskillende platforms, maar ons wil ook op die beste vlak speel en die beste vlak vir ons is om te kompeteer op internasionale vlak. En ek dink dis wat Avis kan bewys. Jy weet, jy kan 'n spanrepteer vat, bou en hier die enie tot hoë vlakke neem. En soek genoem het, hy is 'n results driven persoon, hy wil nie van verloor nie. Ek dink, dit is een van ons similarities.

En ek dink, ons chat altyd oor, hoe kan ons die beste uit Boland uitbring, hoe kan ons die beste uit, afrigter wat hy ingebring het, 'n speler, en jy weet, wat er, wat er, ondersteuningsstrukture is in ons ontplikkeling, met high performance support, en so, wat so, ons probeer die beste. Jy kan altyd net so veel doen, want jy kan ook nie al bekostig of 'n beker koop, of jy wereldkoop nie. So, maar jy kan doen wat jy tot jou beskikking het. En hy wil definitief, ek dink, hy sal my ondersteuners, ek sê, hy wil hierdie enie moet 'n dag in die UFC deelneem, en baie goed doen in die UFC. En ek hoop as dit gebeur nog 'n dag, dan sy dag is deel van sy span, en vanuit gesweet om ons tot aard te wek.

Nou dit is volgens jou alweer sy visie en dan kan dit goed glo. Maar nou wil ek by jou word, as jy nou vanavond die lotto wen en vond sy is nie 'n probleem nie en daar is eindeloos hulpbronne, wat is, wat sal jy kon doen? Wat sal jy vraag nog vir Boland Rugby wou doen as hoofuitvoerende beamte? Ja, die eerste vraag is het Polak die lotto gewin of het ek die lotto gewin? So nee, maar ek vergraaf so.

So ek dink maar is, kyk daar is verskillende reels in plek. Jy kan net 'n x bedrag spandeer op spelerskontrakte. Ek dink daar is die een controlling meta of regulasies wat die player caps en die total annual spend van spelers. So jy kan net x spandeer op spelers, maar wat kan ons doen? Buiten kan dit ondersteuningsstrukture, beter gym, jy weet, beter high performance support, meer detail gaan, beter mediese support, beter top infrastruktuur, al die tipe goed, wat 'n speler net beter maak.

Beter met die mediese support, wil ek net uitbrei hoe vinniger word 'n speler, vanaf 'n besering weer terug op die veld, jy weet, nutrition planne, net seker te maak, jy maak om 'n top atleet, jy maak om die beste. Maar onthou, jy kan net, as jy nou opgaan en waar speel in die kompetisie, dan kan jy die spelers meer betaal. So jou capping amount word beter, en dan begin jy nou groter salarisse betaal vir die spelers, en dan seker maak jy behou al jou beste 1 spelers. So jy betaal om die beste wat jy kan, en dan jy bou al jou top afrigters en ondersteuningspan. En dan ook, jy wil net iets skep soos, ek dink, as ek nou, hy groot lotto moet wen, so ek sê, bou ons 'n stadion vir Boland, 'n krompe, lekker, 20.

000 sitplek stadion wat week in week uit vol kan wees in die Boland area. So dis een van die groot dinge wat ons bietjie ook kon sê kan genereer met 'n multipurpose venue te maak. So daar is verskillende tipe goed wat ek sal doen, maar spandeer en op konsentreer vreselik by jou om die span beter te maak, dis 'n prioriteit, as die fondse daar is. En dis nou die eerste ding wat ek sal vir Avis en ek vraag vir Avis, wat wil jy met ons doen? Kom ons kry konsultante in en kyk, en dan, o, wees nie net om te bewys, ek ondersteun hom, en ek ondersteun hulle visie om die span en die enie beter te maak, in plaas van ek praat net van die raadsaal af en die operasionele implementering om die span beter te maak.

Klop klop, baie goed. Of soos ja. Nou ons praat nou nog altyd oor goeie goed, maar ek wil tog net so 'n klein bietjie hart hier so aanraak. Verlede jaar met die skielike afsterwe van Cornel Hendricks, dit het julle nogal erg geraak, nie? Wil jy nie vir ons bietjie meer vertel daaroor nie?

Ja, jy het seker maar baie gekrys met Cornel. Daar kan te en begin en en en potoren en so, xxx het wees ei by die memorial service het gepraat en ek het genoem dat dit is een van die persoon wat ek wens ek kan langer geken het, jy weet, proor ontmoet het. Hy is net 'n surprise, is net ongelooflik, hy is 'n kontagiële lag en jy weet, vrolik, en dit bring 'n ander atmosfeer in die kamer. As jy, wat jy miskien nie weet nie, die NW, ons het, dit was moeilik, dit was, ek kan nou die dag voorspoor, jy sterf het, ek en Geel Appelman, wat die direkteur is by Boland Rugby, onder die lekker groep, ek sal nou veel die ander noem, ek en Geel het gesels saam met Cornel, en die dag voor hy sterf, net deur die span of in die langse veld, en ons noem vir hom, kon al, gaan al jou nou vastreik of gaan al jou goeie afrigter maak. Kan ons daar net weg hou, jy weet, en seker maak het een bietjie verhoof in die game.

En hy was keen, jy weet, hy wil net sy talent oorgee aan die jongmanne. En seker so 24 uur later het dit gebeur. En wat ons toegedoen het, ek en Gio is 2, ons is besig, ons is in die finale fases om 'n opvoedingsfonds te stig. Versieken, hy het 'n foundation, maar die foundation kyk na die gemeenskapskinders en ons het die opvoedingstrust. Ons is amper klaar met die registrasies en so om na sy drie kinders te kyk.

En die direkteur daar is ek, die voorsitter is Gio, is een van die direkteurs, Edgar Redbone en Wessel, die CFO, hoe kom hulle twee met die so goeie affiliasie en so goeie familieband, en hulle voel ook hulle skuld iets om, ja, ons doel wat is om fondse te genereer. Ons het 'n golfdag later in die jaar, waar ons fondse wil genereer, om te kyk na sy kinders vir hulle skoolgelde, en dan later universiteitgelde, en so. Ja, ons kult om vreselik by wat hy vir ek by gedoen het in die Boland area. Per die Quintin, en dan net sommer wat rassiese span is na vandag bekendgemaak vir Saterdag. Ek weet nie of jy kans gehad het om bietjie na die Springbokspan te kyk nie.

Enige opinie wat jy wil lewer? Ja, ek dink die Pollok, oom net vroeg vastgevat word, ek, hy maak die wens rooi, baie interessant. Ek dink ek wil die kei meestal kyk, ons gaan om eerst te lekker lak, en om hard op die grond, ek sê het so. Ja, die span, ek dink Rasiet het lekker diepte. Hy weet wat hy doen, hy het sy span daar.

Is almal sê die groot toets is, op die groot toets is die All Blacks, maar Engeland gaan nie maklik wees nie, en al die ander lande gaan nie maklik wees nie. As die boe op die rekenings is, dan is die jou target op jou rug baie groter, en almal wil jou en almal wil jou wil jou wen. So die span lyk baie goed, ek hou van die agterlyn, dit lyk baie opwindend. Ek dink dis die groot toets vir Manny Le Bock op loskakel, om homself te bewys. Hy kom nou uit Japan, het baie min mense tam gesien speel die afgelope paar maande en so, so is dit 'n groot geleentheid vir hom om homself te bewys.

Nou wat Sacha baseer is, en ek dink die vliegels is maar altyd op 'n ander vlak baie goed. En dan voorlangs, ek dink, is maar min lande wat kan kompeteer met Suid-Afrika, met wat voor is, die die krag, hulle speel net beter as die Unitas as enige ander land, van 1 tot 8. En daar natuurlik net gaan ons terug vir die vroue. Die vroue speel so terug teen Amerika en ek het nogal gewonder wat jou ook benie ten opsigte van daar die wedstryd ook. Ek gaan om die uitslag op RSC vir ons, maar ek het ook nog nie die finale span gesien nie.

So ja, dink jy ons vroue is al op daar die vlak om Amerika van, het amper ram vir die man nie te gee? Ja, ek weet, dit kan soos Brommie, ek het daar Saterdag raak geloop. Ons is saamweer trouwe gewees, toegesels ek bietjie met haar, en sy is nou nog op 100% return to play nie, en sy recover van 'n vinger wat sy beseer het, of hand wat sy beseer het. So, dit gee nog geleentheid vir die ander spelers, jy weet, om hand op te steek. Maar dis in as iets goed, en dis wat daar as jy al jare aan gewerk het, by die mansgedeelte, om diepte te skep in die span of in die groep.

En ek dink, dis wat soos ook nou werk, die tipe te kry, want soms is die speler uit, besering of retirement, of al die tipe goed, dan jou volgende persoon, ek sê al die span is altyd so goed, hoe kleiner die gap is, dis in jou nommer 1, en jou nommer 2 speler in die posisie, hoe kleiner die gap is, hoe beter is dit. Ek dink, ons moet ons altyd met die beste toets met die vroue. Ek is bly ons speel deur te nader, groot lande soos Amerika en so, Kanada het baie goed gedoen in vir die derde wêreldbeker. En ek vraag altyd, hoekom kan ons nie, weet, is Kanada wat doen, Kanada anders as ons vroue rugby, en ons leer maar, ons gee ons bydrae van die een kant af om die vroue rugby te help, en ons doen ons bes, ja. Ek dink wat my meer teen groter, dat ek het noem groter lande speel, of sterker lande, om ons bietjie te stamp, om ons bietjie beter en harder te maak.

En dan, dan is ons veronderstel vir die volgende wêreldbeker in 2029. Quinten, en dan, ja, ons is nou byna klaar, en baie dankie vir jou tyd vir vanavond. Laaste vraagie, enige voorspelling wat jy wil volg, nou met die oorbliks, wat ook na een van die dag Suid-Afrika te kom, met die tours van ouds, dink jy ons gaan nog steeds hulle oor aansit of dink jy Afrif de Reni en sy manne het 'n ander plan vir ons hierdie oor? Ja, ek sien so iets na die sê, ek is lief vir die noem as my die dit trek is, hy beker, ek nie, maar die wees, speel my so nie op die naweke, van die Leeuw speel en die Stormers en Bulle en die Sharks. Dit gaan die dit, dink ek, hoe dieper in die reeks gaan, gaan die oorbliks beter raak.

Want hulle gaan nou, jy weet, in dieselfde soe, presenteer hulle jou, hulle het al die, bietjie beter in so geraak, diep, want, al daar die spelers, kompeteer vir posisies. Ek dink in die begin, gaan Suid-Afrika bietjie sterf wees, en, en, en, en, meer selfvertroue hê, en, en dan dieper in die reeks. Ek dink so by wedstryd 3, is ek nou die vierde wedstryd, insluitend wat, in Amerika, gaan ook gespeel word, dan dink ek hulle gaan bietjie beter word daar. Maar ek weet, dit gaan ook oor, Marissa, hoeveel die diepte het ek genoem voor, as goed, die baserings, en hoe klein is die gap tussen speler nommer 1 en 2 in die rasiste groep, en dit gaan bepaal hoe goed hulle gaan doen. Ek het so van die semifinal en die final gekyk van die van die super rugby, en waar die Hurricanes gedomineer het, en die Chiefs, hulle was by jou goed, na die kompetisies.

En ek dink, die All Blacks speel altyd as 'n 20-per-week-busy, as die bokke en die bokke domineer, altyd wanneer hulle op hulle wedstrydplan speel, wat bal, met die sterk-fou, die unit, en dan die bombskot op, en dan domineer hulle. En net by die game plan bly, dan gaan dit 'n baie lang en moeilike toer wees vir die All Blacks. En dit was seker die selde game plan wat die Bulle ook al as 'n wie my nou moet hoor, want dit gaan ook tofie en wees. En dan, ja, ek dink die een is van miskien die Sharks en die Stormers, wat die selde tipe rek besig is, maar die Bulle gaan ek al opdrang gegee, die tipe rek besig. So as ek moet voorspel, die vier, dan sal ek sê 3-1 vir die bokke, ja.

Maar asso, laat ons dan maar eers die naweek in Engeland wen, en sy stukkie vir stukkie gaan. Oon, dan baie dankie dat jy van ons al met ons kom praat het. Baie sterkte vir die Boland Rugby, en baie dankie ook vir jou goeie werk en al jou insette. Soos wat ek jou nou deur die jare leer ken het, weet ek, jy is baie toegewy, en jy doen die ding ordentlik, en gesegene baie mense. Baie dank word al vir in die Boland, maar ook sy oor die kontinent, sy rugby sal nie sonder die Boland kan funksioneer nie.

En so, baie dankie. Nee, dit is 'n plesier, dankie Marissa. En ek dink ek gaan nie veel altyd sê hoe lekker dit is in die Boland om rugby die game te kyk nie, met 'n bietjie draaikom maak, en in 'n Sondagmiddag kom beleef in die Boland, hoe lekker dit is. Toevallig is ons die eerste Karibieke wedstryd 10 die Bulle, so maak jou self magneweer die 19e Julie, en kan jy draaikom maak. Baie dankie vir jou tyd, en baie dankie vir die platform, en vir die geleentheid om 'n bietjie meer oor Boland rugby te praat.

Transkripsie outomaties gegenereer — kan foute bevat.

More from Raakvat Rugby
Ons Springbok Vroue kort ondersteuning! | Tussen die Lyne
23:37
EP3
Ons Springbok Vroue kort ondersteuning! | Tussen die Lyne
1w ago
Wat voer Rassie nou weer in die mou? | Raakvat Rugby
21:55
EP1
Wat voer Rassie nou weer in die mou? | Raakvat Rugby
2w ago
Afrikaanse Rugby Kry 'n Nuwe Stem. Tussen die Lyne met Marissa Smith
30:14
EP1
Afrikaanse Rugby Kry 'n Nuwe Stem. Tussen die Lyne met Marissa Smith
3w ago